heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #259390 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal,

Baie geluk aan die mammas met die babatjies. Hul is pragtig!!!

Ek is stadig maar seker oppad na 38 weke toe, raak nou baie ongemaklik. Het gisteraand 2h amper gedink dit sulke tyd met pyne en goed maar toe dit net n vals alarm na uur en half kon ek rustig weer aan slaap raak sonder pyne. Die gewag maak my nogals mal, my kop hardloop totaal en al oortyd met my. Maar daar nog n tydjie vir ons ou mannetjie om sy verskyning te maak so ek wag maar nog in spanning.

Die tyd het bitter vinnig gegaan van n paar maande terug wat die einde nog so ver gelyk het en nou kry almal al hul baba'tjies. Opwindend!!!

Lekker dag!! :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #259384 by Zarah
Replied by Zarah on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk Mammas!
Julle babsies is pragtig!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #259383 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Aww julle, kan nie dink ons is al op daai punt nie. :ohmy:

Die 3 mooiste babas van ons groepie is al hier! ek kan nie meer wag om die rakker van my vas te kan hou nie :heart:

Haffie jy moet jou scan geniet vandag!! laat weet ons hoe gaan dit!

Ai julle, die mooiste fotots is van Christo Saterdag geneem met hulle eerste bulletjie rugby daggie, maar flip, jy moet dit aanlyn bestel en dit teen R50-R300 per foto! :ohmy: :cry: my hart is sommer nou seer.

verder gaan dit goed die kant! kan ook nie wag vir die naweek nie, die kamer is nou uiteindelik klaar geverf! nog net die blinds op sit dan kan ons terug trek (kamp nou al vir amper 2 weke in die sitkamer, en eks nou gatvol! alles is opsoek en deurmekaar.)

Lekker daggie almal!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #259376 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo almal...hoop dit gaan goed met jul almal.

Hier is ons groepie se eerste 3 April babas...

Weereens baie geluk Ilse,Dolla en Zettie,hulle is pragtig.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #259371 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Este,

hoe gaan dit jong? jou tyd kom ook nou vinnig nader?!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #259370 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HBw,

ek was nou al in 2 netcare hospitale, hulle het darem baddens in die badkamers :)


Irene, ek dink jy het die regte approach omtrend die keuse. Ek glo absoluut daarin dat die dokter nie iets sal aanbeveel as hy/sy nie dink dit is absoluut nodig nie. dit is hoe ek voel oor my gynae ook. ek het met Christo letterlik net 1 uur gehad om vrede te maak met 'n keiser en nie normaal nie. en dit omdat sy hartkloppie geval het, toe hy gebore is was die naelstring 2x om sy nek. so daar het ek 'n baie duur en goeie les geleer, my gynae gaan my nie drop in 'n situasie waar ek nie wil wees nie. ek moet haar vertrou want sy weet net beter as eke :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #259368 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ah oukei thanks vir die tip!! So dis basies daai growwe sout wat mens in sakkies koop?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account