heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254495 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Naand dames, sjoe maar ek rowwe dag gehad. Bly jul darem lekker gesels vandag. Dinge ok. My naarheid het my weer vol fors gevang. As ek wakker word kan ek my kop nie lig nie. Was lekker laat vir werk gewees. En natuurluk die metallic smaak. :sick: . Elk geval, my bouncer vandag gekom. En baie nuuskierig gewees toe slaan ML sommer op vir my. Kan nie glo eks 25 weke dan klein ding. Dames wanneer het jul begin wys? Mense kan klaar sien ek swanger en dok het gese die kleintjie groei vinnig en lyk of hy n groot babatjie gaan wees. Dit maak my bang dat ek nie normaal gaan kan kraam nie. Wil regtig nie n keiser he nie.alhoewel kleintjie se gesondheid belangrikste is. Ek gaan maar soveel moontlik elke naweek begin reg kry vir baba want ek nog 2 assignments van 600ure elk om nog te doen, so weet nie hoe baie tyd ek gaan he om te prepare vir baba as ek met vlg module begin nie.

Dankie vir die email Andie het gekry. Nog nie kan gehad om te kyk nie.

Irene dink dis jy wat gevra het. ek baie baie vriende en skoon familie in johannesburg en dan is my ouers. Et 3ure se ry van ons. Waar ons nou amper 7 ure weg is. Het nie regtig vriendinne hier nie, net my werk en Ml wat my hier hou, maar as ek nou regtig my sin kry trek ek PYTA toe. Is mal oor daai plek.

Dames wat lap doeke doen. Ek haal my hoed af doen n courtsy en kniel buigin vir jul. Ek gaan eerlik wees, ek te lui daarvoor :blush:. Maar dis soos borsvoeding persoonlike besluit.

Net gou vinnig, ek lekker gelag oor jul pram praatjies van kyk of dit in kattebak pas. Ek gedink my ML is erg gewees. Hy wou net seker maak ek kan met baba in die arm staan en die ding op en afslaan. Ek gelukkig n groot kar gekoop twee jaar terug juis met familie beplanning in gedagte.

Het jul dames al gekyk na die baba bean bag, dis regtig net n luxury item. Maar so oulik. My male vir my een gekoop en ek kan sien hoe kleintjie net te lekker in hom dudu. Myne nog weg gepak maar sal n fototjie opsit.

Iemand gese hul tema vir baba kamer is teddies, myne het ook da begin en nou gedraai na bruin, grys, en groen met grys diertjies op die mure geplak. Ons darem heel flexible soos ons aangaan en nothing set in stone.

Ek nou genoeg weer opgevang. Nou slaap tyd more nog n dag.

Liefies dudu almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254494 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Was vandag proactive het magtiging gedoen medies vir kraam en preadmition hospitaal so dit is 1 minder ding om oor teworry.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254493 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis vir my so lekker om al se geboorte planne te lees. Ek wou ook met eerste normaal kraam...tot my gynie my inlig dat hy teen 40 weke 4.3-4.5kg sou weeg... :ohmy:
So dis namens my besluit....en nou kan ek weer ni normaal ni want dis te gou na my vorige snit...so keiser is my beskore...maar ek kla glad nie.
My keiser ervaring was so lekker...eerste dag gele en geslaap gerus...en 2de dag het ek opgestaan en geloop....ekt geweet daar le vir my trappe by die huis voor (duplex).
My skoonsussie wou watergeboorte he....bloeding gehad op 34weke,agv plasenta,ons spot nou en se syt di plasenta vertrap...ni bje spasie gehad ni...en wou di res van di familie join voor di nuwejaar. En haar ervaring met keiser was ook goed. Baba was in NICU vir 7dae.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago - 11 years 10 months ago #254492 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie, ek het in Suster Lilian se Swangerskap en Geboorteboek gelees van 'n epiduraal wat net jou buikgedeelte verdoof, sodat jy nog steeds kan rondbeweeg. Ek wil baie graag met my dr hieroor praat van dit sal great wees as mens dit kan doen!! Die idee van om in 'n bed vasgekluister te wees, freak my so kleeeeiiiiiin bietjie uit, net omdat ek dan nie in beheer is nie.

Lagogies, ek het al soveel goeie goed van die Medela Mini Electric gehoor. Sou vir my so een gekoop het as ek nie die Avent gekry het nie.

Este, ek gaan (wil graag) uitsluitlik borsvoed vir die eerste maand of so. Na dit sal ek pomp vir bottels sodat pappa darem ook kan instaan vir 'n voeding of 2. Alhoewel hulle sê Tommee Tippee is so na aan die natuurlik tepel as wat mens kry, is ek baie bang vir nipple confusion en dat baba dan dalk glad nie meer die bors wil hê nie.

Ek het gelukkig daai Jungle Juice resep al laaankal geprint. Bang my melk is nie genoeg nie of droog op. My suster het pille gedrink wat haar melk letterlik oorvloedig gemaak het toe dit op 'n stadium amper opgehou produseer het. Kan nou net nie die naam onthou nie. Gaan haar gou vra en kom post.

O ja!! Fenugreek tablette!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254491 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello almal,

Ek gaan ook sover moontlik as kan prober vir normaal, maar as dokter se kleintjie is net bietjie te groot sal ek maar keiser oorweeg.

Ek het nou al so baie verskeie stories gehoor by mamma's wat seuntjies het tussen Pampers en Huggies wat beste is, dink ek gaan van albei koop en dan kyk wat werk die beste vir die klein mannetjie. Mens kan glo by Baby City en hul die doeke terug neem vir ander het ek gehoor....

Ek stem 100% saam julle, met as die kinders so in karre sit en rond speel en voor op hul ouers se skote sit wil mens die horries kry. Want dit is net een vinnige briek en dan veroorsaak dit groot ongeluk.

Is hier van jul wat meer gaan borsmelk uitpomp in bottels of maar gewoon weg borsvoed? Ek moet nog na al daai tipe goedjies kyk en besluit maar. Is nog BAIE dom met dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254490 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Met my eerste het ek Medela mini elctric gekoop. Erens het hy die gees gegee tussen die familie en toe het ek weer en gekoop. So ek het lekker spare parts.

Manlief het ook pigeon electric een gewen by Mama magic, maar hom wil ek inruil om die karstoeltjie wat ek graag wil he (Joie Stages vir as ons as familie erens gaan met die bus - ML se wa)

Ek het Avent bottels, ek hou baie van die avent dummies. By Angelcare seminaar het ons n bottel en dummy gekry.Met Baba Indaba het ek goeie deal gekry saam met tydskrif sub wat reeds gehalveer was van werklike prys. Ek vat toe 2 jaar sub teen 1 jaar se koers ek kry 4 bottels en 2 Bennetts hampers verniet. Ons hoop maar boeta hou van hulle.

Die verskillende borspomp en bottels is glad nie n issue nie :)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254488 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Oja en as ek kan wil ek normaal kraam sover moontlik.
Ek wil as ek kan nie epidiraal he nie maar net gas rede vir nie epidiraal is omdat ek wil kan beweeg en die idee van kateter vir my erger is as kraam. Ek sal maar kyk hoever ek kom maar as nodig sal ek epidiraal vat haha.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account