heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254478 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene, ek is die boekhouer/jack-of-all-trades by die Biggie Best hoofkantoor in Epping. Ek gaan beslis terugkom werk toe na my 4 maande maternity leave. Ons is ongelukkig nie in die posisie om net 1 inkomste te hê nie.

Twinkle, ek het nettou 'n e-mail gekry om te sê ek kan more na 12 my bouncer gaan optel by die warehouse. Hulle is hier in my omgewing, so ek gan sommer gou na werk gan.
Ek hou defnitief meer van Johnson's as Elizabeth Ann. Al hulle produkte ruik net vir my meer "babatjie-rig" as EA.

3xmom, toemaar ek weet wat jy bedoel met klein plekkies. Ons plekkie is ook maar net 'n 2 slaapkamer 60 vierkante meter plek, maar dis gelukkig net ek en my man. Baie van my goed is in 'n stoor, maar ek bly baie baie lekker. Dis goed dat julle familie het wat sal kan help. Jy gaan dit defnitief nodig hê!!

Julle Game het Pampers en Pampers Premium op special vir R329. Dis die bokse. Ek het uitgewerk die gewone Pampers No3 werk uit op R2.19 per doek. En Takealot.com s'n is R319 vir dieselfde boks Pampers.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254477 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My man se hy het ook die bouncy chair ontvang :-)

Ek sal ook aanhou werk, dink beslis nie ek is geskik om 'n huisvrou te wees nie. Maar ek gaan 6 maande kraamverlof vat en wil graag dan slegs 5 ure 'n dag werk vir ten minste die eerste 6 maande terug by die werk.

Lagogies - ek het aangesluit by daardie fb groep. Ek wil graag nou maar my lapdoeke koop, net onseker of ek 'n gemengde stel moet kry en of ek soos 20 van een soort moet kry. Ek sien die mense se mens moet allerhande verskillende soorte he, maar dit voel vir my na 'n vermorsing. So dalk net van daardie starter kits om te bepaal watter tipe doek die beste werk vir baba.

Soos ek genoem het sal ek baie graag normaal wil kraam, maar ek is nou baie skepties oor die induksie voor 38 weke... :dry:

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254476 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hier is 'n link vir 'n ding van laas jaar, ek kan onthou daar was iets gewees toe my kids nog babas was, iets soortgelyks...

www.nytimes.com/2014/01/18/business/john...m-products.html?_r=1

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254475 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
twinkle ek het meer van elizabeth annes gehou. daar was jare terug iemand wat die twee vergelyk het en gevind het dat elizabeth annes beter is as johnsons omdat daar iets in was wat beter met die babas se lyfies gewerk het as die ander.... wat kan ek nie onthou nie. sal bietjie google en kyk of ek dit kan opspoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254474 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
haha ja jong Andie, ek is nou al so (om dit plein weg te stel) gatvol vir die verkrampte klein plekkie. ons het nou al regtig met die seuns wat nou groter geword het uit die plek gegroei. die meeste van ons goed staan in die garage, dit is goed wat ek al amper 7 jaar laas gebruik het of kon gebruik omdat ek nie plek het daarvoor nie. so 'n groter plek sal nou soos 'n vakansie wees. darem het ML 'n groot familie wat graag mekaar help en almal is hier in Pretoria. So ons sal dit darem nie self aanpak nie.

oor die borsvoed, ek het met my eerste ene regtig gesukkel, toe het 'n suster (wat ook 'n borsvoed konsultant was) voorgestel ek kry 'n nipple shield, en dit werk regtig. ek het 'n pigeon ene gehad en toe met die tweede ene het ek avent sin gekoop, maar die pigeon maak wat net baie beter dit is 'n sagter rubber. ek soek nou juis weer vir ene want ek wil regtig weer probeer borsvoed. my melk het met die ander twee net opgedrooi maak nie saak wat ek probeer het nie, ek het pilletjies gedrink ek het boere rate probeer maar dit het net weggegaan. so as ek die keer ten minste tot op 6 maande kan borsvoed sal ek in ekstase wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254473 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ja die van julle wat nou #2 verwag wat vind julle is die beste "shampoo" Elizabeth Ann of JOhnsons - ek voel vreeslik kan glad nie onthou wat ek met my seuntjie gebruik het nie en ek weet op die een het hy nogals reageer toe hou ek net by die ander ene ek gaan soek vir n badtyd foto om te sien of dit dalk iewers op n foto is :blush:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254468 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dink ons moet mekaar beslis update oor wie wanneer die bouncer ontvang. Myne is ook bestel nie seker wanneer hulle gaan aflewer nie aangesien ons op plaas bly en nie in "main city" nie ;-) ek hoop op die laatste more hiehie

Gaan beslis aanhou werk - ek werk reeds halfdag en voel dit is n baie baie groot voorreg. Dit is nou amper n jaar wat ke half dag werk en geniet nog elke dag saam my seuntjie soms voel ek ek het alleen tyd nodig maar glo dit of nie ek het nog nie op een uitstappie sonder hom gegaan in hierdie tyd nie ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account