heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254487 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HALLO julle.

Ek het ook angel care monitor en gaan ook borsvoed sover moontlik ek het tommie tippie borspomp en bottels gekoop.

Doeke het ek pak pampers op special gekoop en 2 pakkies huggies persent gekry ek weet eintlik nog nie wat om tegebruik nie.

Karstoel ons het Graco Pram gekoop met die stoeltjie by.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254485 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
dankie tog eks nie alleen in my vent oor die karstoeltjie dinge nie. ja die kinders op die ouers se skote... of agter op die oop bakkies dan praat ek nie van tieners nie, maar van kleintjies! o ek moenie begin nie hulle sal my dalk nog eendag toesluit as ek op 'n plek moet kom en 'n kind het seer gekry as gevolg van 'n ouer se nalatigheid en geen karstoeltjies nie... :angry: :angry:

ek het vir my 'n tommee tippee borspomp stel gekry en gaan kyk om die tommee tippee bottels 'n kans te gee, dit lyk na sulke oulike bottels (ek hou van die vet bottels)

ek het vir kersfees van die oh so heavenly se goedjies gekry. julle dit ruik regtig lekker, ek het die hand sanitiser en belly butter en dan 'n strech mark oil gekry, dit is regtig awesome en werk heerlik. ek sal dit dalk ook nog 'n probeer slaggie wanneer boetatjie hier is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254484 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies, watse borspomp gebruik jy? Ek het 'n hele Avent stel present gekry (alhoewel en Tommee Tippee bottels gaan gebruik) by my suster. Dis lekker 'n elektriese ene, wat ook manual kan werk. Sy het hom gebruik vir meer as 'n jaar en was baie happy.
Ooo, daai Oh So Heavenly Mums & Cherubs reeks is baie cool. Ek het perse (weet nou nie die flavour nie). 'n Cooling Foot spray (dit doen niks vir geswelde voete nie, maar dit ruik heerlik!!), Stretch Mark Cream en Belly Butter. Dis awesome!!

AMEN 3xmom!!!!! Ek werk myself iets verskrikliks op as ons ry en die kids staan so agter op die sitplek of sit voor by mamma sonder 'n gordel of.....

SIT OP MA/PA SE SKOOT TERWYL HULLE BESTUUR!!!! :headbang: :angry: :angry: :angry:

Karstoeltjies is DEFNITIEF non-negotiable!!

Watter bottels gaan julle gebruik?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254483 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
julle ek is soos die mafia op 'n karstoeltjie. ek is so bly hulle het wette ingebring, my 6 jarige sit nog in sy booster seat want ek glo net dat hulle lyfies nog te klein is en maklik deur die gordels gaan skiet as jou kar rol. dit is skrikwekkend om te weet hoeveel kinders se lewens gespaar kon gewees het as die ouers net in 'n stoeltjie bele het.

dit maak my briesend as ek in die middae ry en sien hoe die mammas rond ry met hulle kleingoed los agter of selfs voor. nie eens vasgemaak met die gordels nie, net los hop soos balletjies van agter na voor. ek dink nie baie mense besef hoe hulle met hulle kinders se lewens speel deur dit toe te laat nie.

so ek glo, rather safe than sorry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254482 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek love Elizaberth Anne Special Baby Shampoo... lol kon dit nie weerstaan en het maar weer gaan koop en J& J het oud geraak in my kas.

Daar is natuurlik nou so ongelooflike reeks natuurlike produkte op die mark wat ek verseker gaan probeer. Ek het al beautiful earth, pure beginnings en natural beautifull produkte wat ek nie kan wag om te gebruik nie.

Daai Nuwe reeks van Oh So Heavenly Mums and Cherubs ruik ook heerlik. So ek gebruik maar bietjie van almal :)

Ilse ek het vir jou n PM gestuur :cheer:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254481 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ons het reeds karstoeltjie is nie nou seker watse een nie . Die pram het ek die Graco Quotro delux so iets gekoop was 4 jaar terug al pricey maar uit en uit elke sent werd... Op daai stadium moes ke my corsa se sitplekke plat gelsaan het om hom in die kar te pas hiehie. Maar ja omdat ons op n plaas bly en ek vreeslik baie stap het ek iets gesoek wat ek mee kan stap ML was baie skepties en noud ie dag toe se hy tot vandag toe nog waar daai pram gebruik hy het al gekyk of ek nie die wiele deur gestap het nie :blush: . Maar ja baie belangrik maak seker die pram pas in jou kar ....

Lagogies op jou lys skip ek net die borspomp - kan glad nie borsvoed nie aangesien ek n reduksie gehad het. Maar ja my steamer en bottels is reg hierdie keer weet ek darem ek moet kyk na die tiet nrs... niemand het dit met my seuntjie vir my gese nie tot ouma kom kuier het en sien maar die melk vloei letterlik uit die tiet en die arme kind kan nie gou genoeg sluk nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254479 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het ook bouncer gekoop :) Ek love my bouncer en dit was ook een van daai goed wat ek nooit sou koop nie en toe baie gebruik het. My eerste een het ek v n vriendin 2de hands gekry. En toe is hy deur almal in die familie en vriende kring en opgebruik. Ek het bright stars enetjie nuut gekoop, maar toe die special opkom kon ek dit nie weerstaan nie.... :blush: ek se julle mos ek vrek oor n special. Ek het destyds ook n ekstra cover gehad en n baie spoegerige baba. Lol die boucer was in totaal goedkoper as n cover....Ek het ook my baba gevoer in die bouncer vir n lang tyd.

Twinkle dis vreeslik interessant hoe almal verskil. Karstoeltjie is ook nie onderhandelbaar nie (veral nou met die nuwe wette).

Ek weier eerlik waar om n pram te koop, want ek het een gekry en dit bitter min gebruik. Bele eerder in n goeie stroler. Baba is vir n baie kort tydjie n newborn en prams is vreeslik bulky en pricey. My skoonsus het n nuwe karretjie gekoop en toe pas die pram nie in nie. LOL toe koop hulle n stroller. Vat jou kar as jy gaan kyk na pram. As jy sukkel om dit af te slaan en in jou kar te laai - Stay away. En as dit die hele kattebak vol le - stay away.

Belangrikste 5 items

Karstoeltjie
Angelcare monitor
Borspomp (as jy gaan borsvoed)
Cot /Campcot
Laaikassie (as jy nie reeds een het nie)

As jy geld oor het n stroller.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account