heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #253974 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello almal bly julle is terug.

Haffie bly om te hoor hier is nog n cloth mommy B)

Ek kan nie meer wag v vanmiddag se scan nie.

Nou ja nou gaan ek eers weer werk

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253964 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom terug Haffie hiehie... ek self voel glad nie uitgerus nie. STERKTE

Bly om te hoor alles gaan goed met jou... En ja ek weet presies van daai (.)(.) ... ek suffer self

Ek voel steeds nie swanger nie pas nog in al my "ou" klere alhoewel dit lyk of die boude uitsit :blush: . Verder het ons ook alles (behalwe vir die klere) en het nou al so 10 pakke doeke moet nog net nr 4 en bietjie 5 koop my seuntjie was van die doek af nog voor hy werklik nr 5 kon gebruik het was 18 maande toe is hy van die dag doek af en voor 2 van nag en dag doek af.

STERKTE met die naar... kan myself net indink dis seker die aakligste "siekte" wat daar is ;-)

Die weer hier in die kaap maak vandag glad nie beter nie ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253962 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom terug almal. Hoop julle tydtjie af was rustig!

ek het die 29ste 'n scan gehad en my datum is nou vorentoe geskuif van 5 Junie na 1 Junie, so ek is 19 weke vandag. Als lyk goed.

ek voel glad nie uitgerus nie en glad nie reg vir werk nie. Maar ek wil verlof spaar vir wanneer babatjie hier is, so moet maar skouer aan die wiel sit:-)

Ek kry ook alles by vriende en familie en het nog als van my seuntjie, so hoef letterlik net doeke en nuwe wiele vir my pram te koop. Ek het cloth nappies vir later, so net doeke vir die eerste maand of so nodig.

Ek lyk nie preggies nie, net flippen vet!! En my boobs is seeeeer - ek dink dit het ook daarmee te doen dat ek ophou borsvoed het nou. Flip! En my seuntjie dink dis prettig om op my te spring en speel!

Ek word steeds naar as ek honger word. Wat heeltyd is....

Sterkte vir jul eerste werksdag! Ons sal dit maak!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253959 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Twinkle!

Jong ja, ek voel net so depro oor ek vandag moet begin werk, ek het tenminste nog 'n week nodig, alleen...

dit is soos jy se, dit is wonderlik om te sien, en was alles heel onverwags, ek het dit glad nie verwag nie so dit beteken vir my so baie al is dit 2de hands.

jong, ja, die klere gaan ook vir my 'n verandering wees. My oudste seuntjie is in Maart gebore, en die ander ene in Oktober, maar ek het nie veel van die klere oor nie, en sou die ene pink wees gaan blou klere definitief nie werk nie. so die klere gaan gekoop moet word,

ons probeer om so elke maand 'n pak doeke te koop dit is darem een ding minder wanneer die bondeltjie hier is om te koop. ek kan net nie glo dit het so duur geword nie. (daar gaan 'n 6 jaar gap wees tussen my laaste en die ene)

my morning sickness het darem nou redelik bedaag en daarmee saam die sooibrand ook. maar ek bly maar moeg ek dink dit is die hitte, ek het begin wys ook so is nou lekker ingeburger in maternity wear, gelukkig het ek heelwat toppies wat kan rek so dis net broeke wat ek sal moet aanskaf ek het darem 2 of 3 alreeds so dit help.

ek moet se, die realiteit dat daar 'n kleinding oppad is begin nou eers op 16 weke inskop. dti was vir my nog al die tyd net 'n vae ding gewees. dalk was dit omdat ek dit nie heeltemal beplan het nie...

maar nou ja, ek sal seker moet besig begin raak, het darem ietsie om my besig te hou!!

Mooi daggie :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253958 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het gedink ek gaan hier gesels en op die Gesels saam op die pad na geboorte - daar is soveel van die dames wat nou al n BFP het onder ander Chrizzie wat saam gesels het op die " Dames wat al LANK die padjie stap" julle dis so wonderlik om te sien hoeveel van "ons" het al ons BFP gekry dit is regtig amazing wel n jaar na ek gehoop het vir 10 BFP maar eerder laat as nooit ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253956 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo ALMAL - glo en vertrou dit gaan goed met almal...

n VOORSPOEDIGE en GESEENDE 2015 vir elke liewe een van julle!!! Mag hierdie jaar gevul wees met baie LIEFDE, VREDE en VREUGDE !

3xMom dis wonderlik om te sien hoe mense gee... regtig fantasties. Ek het gelukkig ALLES gehou so het bitter min nodig omtrent net klere want die seisoene is glad nie dieselfde nie.

Ek voel baie depro oor ek so "vinnig" weer moes begin werk het, voel glad nie of ek vakansie gehad het nie :-( n lang naweek sal nou werk vir my sonder mense ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253954 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Almal!!

Geseende kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vir almal!!!
Ek glo die gaan die beste jaar ooit wees!

Ek is nou vir die eerste dag weer terug by die werk en voel glad nie reg hiervoor nie. gelukkig is almal nog stil so ons gaan seker die week nog stadig gaan.

Ek kan nie wag vir my scan woensdag nie, ek het 'n gevoel dat dit pink gaan wees, en hoop regtig dit is so.

bly om te sien dat dit goed gaan met almal. geluk met die pink mammaolifant!!

sjoe julle ek het die laaste maand soveel nice goedjies gekry by vriende en bure wie se babatjies nou al groot is en wat nie meer kids wil he nie. dit is sommer humbling!! ek het by 'n vriendin 'n moses crib en 'n bouncer gekry en by my buurvrou 'n eetstoeltjie, badjie wat oor die bad hak, 'n angel care monitor en klompie klein goedjies! dit is amazing hoe vrygewig sommige mense kan wees, ek het basies niks oor van die vorige twee swangerskappe nie, so ek is vreeslik dankbaar vir die goedjies wat ek nou nie meer hoef te gaan koop nie.

julle almal moet 'n heerlike daggie he!

tarra!! B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account