heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #253949 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello almal! Hoop julle rus nog lekker! Ons was vanoggend vir 4D scan, vroeg want ons het 'n 2-scan pakket gekoop. Die vrou wat gescan het, sê dit is PIENK! Sy het die 3 strepies/hamburger shape vir ons gewys, maar na die tyd op die foto's sien my man nou die naelstring as seuntjie-equipment aan en nou stry hy! Lol, ai!

Ek is bitter bly oor die pienk, hoop dit bly so!

Ek het 'n 3D fototjie aangeheg, en 'n 2D een wat haar posisie wys :) Sy het 'n pragtige sterk hartkloppie en weeg 142g :heart:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253914 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My 20 weke 3D scan is Dinsdag, sien ook baie uit.

Oorweeg op die oomblik die naam Annabel :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253912 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My scan is maandag. Kan nie wag nie :) hoop ons kan sien wat ons kry :P

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253909 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai lagogies so bly baba is aan die gang en jy kan voel beweeg. Ek kan nie wag om die kleintjie te voel nie. Vir hoe lank is jy op bedrus? Jy moet tyd gebruik om met kleintjie te "connect". Ek gaan seker een van aai simpel mommy to be wees wat stories lees vir my maag.

Ek het die beste geskenk op aarde van my man gekry vir kersfees. Hyt vir my die angel care fetal doppler gegee. Nou kan ons net wanneer ons wil na kleintjie se hartkloppie luister. Is so gerustellend. Het juis nou net weer geluister. Mooiste geluid op aarde. Kan dit beslis aanbeveel om aan te skaf.

Wanneer is die volgende scan? Is daar nie vrydag iemand wat gaan vir n scan nie?

Andersins sukkel ek nog met die naarheid en is permanent honger. Iemand het vir my raad gegee om cranberry sap te drink vir infeksie.( jammer kan nie nou onthou wie nie) het gister telens van blaas infeksie begin kry en gelukkig het ek sappies in die kas gehad en sommer vinnig uit sorteer.

Hoop almal hou nog lekker vakansie, ek begin eers maandag weer te werk, maar moet begin studeer vir my eksamen vraestel die 13de so my vakansie vir eers verby.

Lekker daggie dames.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253907 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Dit gaan beter hier en die laaste 2dae voel ek baba beweeg. Dis n klein woelwater die. Omtrent lekker besig :P

kom update bietjie!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253894 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe hectic! Sterkte, hoop als gaan nou net beter!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253893 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My uterus kon jy duidelik voel as koelrond en kliphard met tye, maar mens kry mos maar Braxton Hicks ens. Maar omdat dit saam met lae rugpyn gaan was ek effe bekommerd. Omdat ons die enetjie met groot gesukkel uiteindelik verwag het, het ek net gese ek laat eerder kyk wat aangaan voor ek spyt is.
Op die ou end as jy onseker is ook enige simptoom, laat eerder kyk.

Ek praat maandag oggend weer met my dr en ons vat dit vandaar.

kontraksies kan veroorsaak word deur ontwatering en infeksies en klomp ander goed. Die progesteroon dink ek het dit onder beheer, maar ek hou dit masr met n valk oog dop

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account