heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253858 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle

Jammer ek was so stil die afgelope ruk, maar dinge was doller as dol by die werk. Darem nou op vakansie tot die 12de Januarie!!

Wou net sê Geseende Kersfees en 'n Voorspoedige Nuwe Jaar aan almal van julle. En ons gesels weer duk stukke in 2015!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253855 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Naad almal. Jammer ek so stil. Ek het n paar rowwe dae met die naarheid. Het selfs my eerste huweliks herdenking by huis gebly en baie laag gele. Hul se mos dinge word eers erger vor dit beter word.

Antz, sorry cant help im in durban. I did also struggle to get an appointment for January and they had to push met in before 8am as i have to go for the assessment that week an dcant wait. Im very lucky with my doctor.

Vir al die wat werk, ek dink aan jul, ek is baie bevoorreg om vir die tweede jaar in nry af te wees vir kerstyd. Kan nie meer wag vir kersdag nie. Al die ouers het die geskenkies gekry met die announcements in. Kan nou nie meer stil bly nie.

Ek kan offisieel nie meer my jeans vas maak nie. Kan net nie wag dat die magie begin swanger lyk nie. Huidiglik lyk dit net of ek hopeloos teveel maaltye ge eet het.

Lekker aand almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253853 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ek werk ook......

Nou ja ek raak nou haastig om te weet wat ons kry. Dan begin ons in alle erns met n naam

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253846 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello

Ek dink ek is nou beslis die enigste een oor by die werk!!! DEPRO !!!

Julle moet almal julle Fees seisoen geniet pas julle op en mag dit n baie geseende tyd vir elke een van julle wees.... Gesels weer in die nuwe jaar!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253842 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal, ek is nog hier :)

Ek is op vakansie so volg al die posts op my foon - net nie so maklik om met my foon te comment nie.

Geluk met almal se bloues wat bygekom het en scans wat goed gegaan het!

My volgende scan is die 4D ene op 20 weke, op 6 Januarie, kan nie wag nie!!

Ek shop nou redelik behoorlik. Verf vir babakamer gekry, en ook n cot! Nie beplan om nou al n cot te kry, maar toe kom ek af op die mooiste ene op Gumtree teen 'n baie goeie prys :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253841 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
jong, van my galblaas laasjaar uit is kry ek dit regtig aanhoudend, maar dit is asof dit erger is deur die swangerskap. wel ek het nou die 2 prego rolls in en twee croissants. sover nog niks, gewoonlik slaan dit my dadelik.

ek sal so dankbaar wees as die sooibrand my kan uitlos, dit en die morning sickness. ek kan cope met die moegheid, maar die ander twee kan gerus maar gaan!

wel ek is nou oppad huis toe, julle almal moet 'n lekker vakansie he, geseende kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vir julle almal!!

ons gesels weer in die nuwe jaar!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253840 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek vind my sooibrand ook minder die laaste paar dae, en sien ons due dates is 'n dag uitmekaar uit, so dalk los dit ons vir 'n rukkie - hopelik!

Ek het een aand, nog voor swangerskap, erg reflux gekry van 'n varkboud, en die koeksoda het gehelp daarvoor. Van toe af is daar altyd 'n groot boks koeksoda in die huis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account