heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253838 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MammaO ek moet eers gaan koop. ek het genadiglik nie gisteraand sooibrand gehad nie, ek gaan gou more kry en dit byderhand hou ;)

sover is vandag ook goed, nog geen teken daarvan nie, en ek het nou al coke, peanuts en 'n toffie in. gaan nou nou prego rolls eet saam die werk dit behoort 'n goeie indikasie te gee :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253836 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Het die koeksoda toe gewerk, 3xMom, of was dit iets anders wat bietjie verligting gegee het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253835 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Julle!

Dit is ook maar my laaste daggie vandag! dan is ek eers weer terug die 5de 2 daggies voor my volgende scan.

wat 'n jaar was dit nie :D ek is so dankbaar om net 'n bietjie te gaan rus (nie dat dit veel beteken met 2 rowwe jacks by die huis nie)

Awesome om te sien dat dit goed gaan met almal. en geluk aan al die nuwe bloues wat ons by gekry het. ek sal eers my nuus in Januarie hopenlik kan deel... maar ek vermoed pink gaan my kleur wees.

ek het darem 'n beter naggie gehad, die sooibrand het my met rus gelaat vir een nag sover (touch wood) verder gaan dit goed.

hoop die wat al met vakansie is dat julle lekker uitrus en veilig terug sal gaan huis toe. en die wat nog gaan, wees veilig en geniet die rus! die van ons wat met Jan Tuisbly se karretjie rond rits die vakansie enjoy :P

kan nie wag om al die nuus te hoor in die nuwe jaar nie!!

B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253833 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ons gaan lekker baie updates hê as almal terug is in Januarie :) Ek loer elke dag in as daar nog iemand is. Ek werk freelance so verlof vir my is "no work, no pay"... Maar dis okay, dit gaan lekker wees om kleinding by my te hê en nie hoef dagsorg toe te stuur nie. Verlof is maar 'n klein dingetjie om op te gee vir daardie voorreg, plus as manlief op verlof is kan ons weggaan en ek kan nog altyd 'n uur of 3 werk elke dag. Alles het maar voor- en nadele...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253831 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More mense

Ja, almal anders is maar klaar met verlof. Vandag is ook (weer) my laaste daggie, so dan sal ek ook seker nie meer so gereeld inloer tot die 2de week van Januarie nie.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253830 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle

Yeah die week se scans het almal goed gegaan .... en ons is nou as ek reg terug onthou 3 BLOU mammas en hoeveel PIENK??

Dalk die spreadsheet update?

Dit lyk vir my dit is net ons klompie wat nog "aktief" is op moomie se "gesels"hoekie....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253829 by Antz08
Replied by Antz08 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Thanks so much for all the feedback ladies...

She has tried to get an appointment at the one at PTA East hospital but to no avail... the one at Femina and Kloof are also fully booked until February!

:heart:

Me: 33
DH: 34
Married: September 2009 - 5 glorious years with my best friend!

First Darling Daughter: July 2010
Second Darling Daughter: January 2013

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account