heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253817 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Geniet julle scans Gogga en zettie!

Hbwoman - die geskenkies is te oulik - oupas en oumas gaan dit SO geniet! Perfekte tyd om die aankondiging te doen noudat julle weet alles gaan so goed met die ou babatjie. Ons het ook so op 11 weke almal vertel.

Is die dr bekommerd oor die hoeveelheid suiker en gas wat jy inneem met die coke? Het die dr vir jou medikasie vir die naarheid gegee? Ek het van so 7weke af medikasie gedrink tot met so 14 weke.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253815 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hbwoman bly alles het goed gegaan met scan.

Gogga sien net nou.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253814 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Oooh julle ek kan nie meer wag nie nog n uur.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253813 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Middag Almal

Ai die trane het geloop vanoggend. Ons wonderwerkie is presies, 10w 5d. 34.6mm lank en hartkloppie is 163bpm. Als is gesond en dokter baie happy met kleintjie se groei. Ons het ons fetal assessment die 8ste Jan. So ek gaan net terug wees met verlof dan is ons weer terug by die dokter. Ek is goed uitgesort oor n coke drink vir die naarheid. So gaan maar ophou en iets anders probeer. Gelukkig behoort ek amper oor die ergste te wees.

Sal vanaand gou fotojie laai. Gaan nou eers by die kantoor weer spark om alles op datum te kry. Maak darem more klaar dan lekker twee weke rus.

Soos belowe heg ek fototjies aan van die geskenkies vir die oupas en oumas wat hul kersfees gaan oop maak wat ons die swangerskap announce. Het nou lank genoeg stil gehou.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253812 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie sien jou vanmidd by Dr Engela se spreekkamers. :)

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253811 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle.
Bly dit gaan so goed met almal. Jammer ek was so stil die laaste ruk. Ons was baie bedrywig met seuntjie se eerste bday party planning ens...en was pootuit daarna...maar kids het dit baie geniet.
Ek is lekker op my senuwees en ook excited vir vandag se sonar.
Ons hoop om DALK vandag die geslag te kan sien.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253810 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle sjoe wat n hectic week

Ilse so bly alles lyk goed aan julle kant ook en dat dit steeds n ou dogterjie is..

Alles het goed gegaan by ons babatjie se hartklop was 158bpm het n baie lekker en deeglike ondersoek gehad... was weer soos met die eerste swangerskap amazed met alles. Ek gaan nie foto op sit nie het glad nie baie duidelik gekom nie babatjie le snoesig agter my plasenta ....


Zettie, Goga, en Hbwomen julle moet julle afsprake geniet sien so uit om te hoor.... Zettie weet julle al geslag? En gogga gaan julle kyk?

Die van julle wat vandag klaar maak of reeds met verlof is GENIET elke oomblik en dink aan ons.... ek dink ek werk nog tot maandag toe....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account