heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253800 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag Twinkle, dis nou baie goeie nuus! So bly alles lyk goed en dalk is jy nou die eerste BLOU mamma! Ek sal eers more oggend kom update tensy ek dit dalk vanaand regkry met my selfoon.

Hbwoman - Dis Irene se fototjie met die duidelike rugstring. Ek gaan eers 14:00 vir my volgende scan. Julle is seker omtrent opgewonde rakende die eerste scan more, so opwindend! ?Baie geluk byvoorbaat met jul herdenking! Sal lekker wees as jy vir ons fototjies kom wys!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253799 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Dames

Jammer so stil, hardloop rond om alles opdatum te kry voor ek kan gaan rus vir 2 weke. Ilse daai rugstring is pragtig, ek nog nooit so duidelik gesien nie.

Sal more weer vinnig in check na ons EERSTE SCAN. Super opgewonde. Sal fototjies op sit ook van ons GROOT announcment geskenkies vir die oumas en oupas.

Ek en ML ons eerste huweliks herdenking ook die naweek so ek is behoortlik aan die hardloop. Lekker daggie vir almal.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253798 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle

gaan net baie vinnig wees... Baba het agter plasenta gele so die fotos is nie baie mooi nie . BAIE OPGEWONDE oor hierdie gesonde bondeltjie liefde wat in my groei. Dr is BAIE tevrede met vrugwater meetings ens. Ook baie klein % vir enige van die sindrome. Op die stadium LYK DIT SOOS n boetie baba.... baie opgewonde.....

Ilse sien uit om jou update te kom lees laat middag of more

Al die ander dames hoop die gaan goed more weer n paar scans ... geniet dit

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253796 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Irene - dis 'n pragtige fototjie van jou PIENK kleinding, baie geluk! So bly alles gaan goed!

Twinkle - ek weet nie hoe laat jou scan is vandag nie, maar geniet dit en kom post 'n ou fototjie asb!

My scan is 14:00 vanmiddag, kan nie wag om die poplappie weer te sien nie! Ek het 'n sjokelade in my laai en gaan ook 'n koppie koffie drink voordat ek gaan - wil hê sy moet mooi wakker wees vir al die metings en dinge! (Hoop nie haar geslag het "verander" nie :P )

Verder is die einde darem in sig! Vandag is 'n vroeë dag agv die scan en dan is dit net more en Vrydag wat ook darem vroeg behoort te wees.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253791 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal, jammer, daar was geen sein op die plaas nie!

Scan het baie goed gegaan, als lyl nog goed en baba was baie besig! Dis steeds 'n pienke, yay!

Ek attach 'n foto, kyk hoe duidelik is die rugstringetjie!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253785 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello Julle

Ja ons het lekker baie scans die week... sien sommer uit

Ek is ongelukkig ook nog by die werk tot maandag.... voel vandag vreeslik depro met almal wat op vakansie is en gaan...

Irene kan nie wag om geslag te sien nie...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253782 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe, ek sien ons het baie scans hierdie week:

Ek is Woensdag vir die 20 weke fetal anatomy.

Twinkle is ook Woensdag vir 'n scan.

Donderdag het ons 3 scans - Zettie en Gogga het hul fetal assessments en dan het hbwoman ook haar 10 weke scan.

Baie opwindend!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account