heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 11 months ago #253749 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Sjoe, wat 'n dol afgelope paar dae. Hoe gaan dit met almal?

Dit reën alte heerlik vandag hier in Pta.

Ai, dis niks lekker hierdie werkery na die heerlike vakansie nie, wens regtig ek kan nou net by die huis bly.

So klagtes by my - sedert Woesndag is my voete weer so erg geswel en sedert gisteraand het ek nogal erge rondeligament pyne wat so aftrek ondertoe.

Maar die goeie nuus is dat sedert eergisteraand ek en my man haar kan hoor met die doppler. Dis fantasties om op die bed te lê en self daardie hartkloppie te kan hoor! Wens nou regtig net ek kan haar begin voel.

Ons moet more my swaer se troue bywoon in Ellisras. Ek is min lus om daardie vieslike pad te ry, sal maar sien of ek more oggend daarvoor kans sien.

Wat is nog nuus by almal - enige planne vir die naweek? Wie is al met verlof?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253723 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle jy kan ook gaan kyk op pienkvoet se website.Hul het n paar naam betekenisse as ek reg is kan jy ook hul email en vra vir n betekenis van n spesifieke naam as ook om spesifieke name vir jou uit te soek.

Ons ook al begin kyk na naampies. ons kyk na Christiaan as ons n seuntjie het. Betekenis Volgeling van God. Meisie het ons meer keuses al op die kort lys. Ons het n notepad op die yskas gesit en elke keer wat ons n naam hoor wat ons van hou dan skryf ons dit daar op.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253721 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more julle!

dankie Twinkle! jip jy kry lekker websites, daar is heelwat, wat ek doen is ek sit google die naam saam die woord meaning bv;

"Abigael meaning"

en gaan dan deur al die websites tot ek een kry wat lekker werk, mens kry maar websites wat baie 'af' is ook.

ek weet jy kan gaan kyk na

www.behindthename.com en
google babynames ook. onthou nie almal het afrikaanse name nie meestal net engels / europees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253720 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more julle

3xmom so bly alles gaan goed.... hopenlik kan julle januarie sien...

Waar kry julle die betekenis van die name....? WEet mens kry boeke maar is daar dalk n lekker site ook?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253704 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
dit is 'n beautiful naam. jong my man en seuns se hartjies is so op 'n sussie (eintlik almal om ons) ek sukkel nog met 'n naam maar glo ons sal 'n naampie he binne kort. ons volgende scan is 7 januarie dan is ek 16w5d ons behoort dan mooi te kan sien wat dit is.

ek hou nogal van Abigael wat "Fathers joy" beteken, maar ons sal maar eers wag tot ons die regte naampie het ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253703 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Vanaf die dag wat ek uitgevind het ek is swanger se my man dit is `n dogtertjie en haar naam gaan
Ivanka wees ek het gister die naam se betekenis gaan kyk en dit beteken : Preciouse gift from God.

So ja ek glo nou dit is `n dogtertjie :woohoo: maar maak nie vir my saak wat dit is nie solank
hy/ sy gesond is.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253702 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
nee jong, die ene het so stil gele en wanneer daar beweeg was was die rug heeltyd gedraai na die 'skerm' toe. het gehoop ons sou darem 'n ietsie sien maar baba wou nie saamwerk nie :(

my gut feeling se die laaste paar dae dit is pink. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account