More Julle,
Ek stem is hele paar dol dae!!
Ek werk nog tot die 19de toe. Maar ons het ons werk se afskeidsfunksie vandag.
my klagtes:
Sooibrand sooibrand en hoofpyne!! nou dat ek 13 weke is is die ergste naar darem verby, ek kry dit nog net in die oggende vroeg en die middae laat / vroee nag. maar my sooibrand sit... ek sukkel die hele week met hoofpyne, so ek dwing myself om maar water te drink maar sover help coke maar net vir 'n paar minute. ek kan geen medikasie drink nie want ek sit met Gastritis ook nog.... sod it is niks lekker nie. o en ek wil nog net slaap slaap slaap, ek slaap van 19:30 tot 1 en van 1:30 tot 5 dan is dit opstaan tyd. dis nou te se as die kinders en my wors nie nog intussen kom pla nie.
EEEEEEEENNNNNNN porridge brain het officially ingeskop, my man se nou al ek vertel hom dieselfde goed oor en oor minute uitmekaar.... ek begin wonder of hy 'n telepatiese vermoe het want ek kan nie onthou dat ek van die goed vir hom gese het nie...
wel julle moet 'n heerlike daggie en naweek he!!!