heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253700 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3 X mom bly alles het goed gegaan scan kon julle sien wat dit is ?

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253684 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle

awww my scan was awesome, dit is so lekker om daai lyfie te sien en die hartjie te hoor klop!!

gaan goed met baba! Dokter is baie happy. ons due date bly dieselfde Keiser datum is die 11de Junie.

die ander babatjie het toe heeltemal gedisintegreer. die sakkie is nie meer daar nie. :( (het half gehoop dat daar 'n wonder werkie sou gebeur maar dit was nie Liewe Jesus se wil nie) so nou het ek 'n engeltjie wat in die hemel vir my wag!!! :) veilig in Jesus se arms :heart:

hierdie ene meet presies 12w5d soos ons nou is!! ek post 'n photie!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253668 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle.

Ek het so lank laas gesels,dinge gaan bietjie dol.
Besig om Alexander se eerste verjaarsdag partytjie se laaste reëlings te maak.
En boonop het hy die week besluit om op alles te begin klouter. Hy loop nog nie maar meen hyvkan maar klim en klouter,hy het einde verlede week in die bad probeer klouter toe val hy in...sy lip raak gebyt.

So die swanger mamma is lekker moeg...lol...
Maar sien baie uit na my scan volgende week.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253665 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle!!

Bietjie lanklaas gechat, is so besig by die werk.

HBwoman, probeer suur swieties, dit het gehelp by my. ook 'n lekker sterk mondspoel as jy so iets kan doen. dit help regtig baie

sjoe ek is so opgewonde ek gaan oor 'n halfuur ry vir my scan!! :woohoo: :rock: hoop so hard om darem 'n mooi fototjie te kan kry.

sal later kom update wanneer ek terug is

;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253663 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Het enige iemand vir my raad vir "metal mouth"? ek kan nie van die simpel smaak ontslae raak nie en dit help glad nie vir my naarheid nie. Is desperaat en sal nou enige iets probeer.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253662 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Lagoggies, so bly alles verloop nog mooi.

Wanneer het julle begin wys met jul eerste swangerskappe? Hierdie my eerste en ek nog nie eers 10 weke nie, en broeke om die boude en bobene is lekker tight en nie eers te praat van my magie nie. Moet al klaar my jeans bymekaar begin hou met n rekkie en lang hempde dra. Voel skoon ongemaklik. Ek is nie regtig maer nie, maar n gesonde size 12. As ek nou al so uitsit sidder ek om te dink aan 40 weke.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253661 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal!!

Ek gaan later alles lees, het nou eers 'n vergadering nadat ons in die vroeë oggendure eers van MAuritius teruggekeer het. Weet nie so mooi hoe ek hierdie dag gaan maak nie!

Ek gesels later weer!

Maar ons is darem veilig terug in Pretoria! Ek moet sê, ek is BAIE bly om terug te wees in ons pragtige land! :woohoo:

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account