heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #252983 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom 3xmom :)

Dankie MammaO, dis baie oulik! Ek het sommer by afsprake se tye ook ingevul :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252982 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom 3xmom :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252981 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle... Ek was vanoggend bietjie moeg vir klaar werk en werk soek aan en aan en aan, toe doen ek bietjie iets wat ek wil doen. Ek het vir ons 'n Google Drive spreadsheet gemaak met al ons volgende scans en Due datums op. Scans op die eerste blad, en Due dates op die tweede een.

My gedagtes hiermee:

- Ek sal dit daagliks check
- Julle kan self julle volgende scans byvoeg, Let net asb dat dit in Datum volgorde is! As jy sukkel, vra my ek sal invul vir jou :)
- Ek kan steeds elke Maandag lysie post, dis net makliker vir almal om gou die spreadsheet oop te maak en kyk wie is volgende. Niemand hoef heen en weer op die thread te blaai nie.
- Dit hou dinge skoner hier op die thread as wanneer ons elkeen nou 'n nuwe post moet maak vir ons volgende scans en so.

Hier is die link: docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...lfo/edit?usp=sharing

Ek het settings gestel dat enigiemand met die link kan view en edit. Ek edit nogsteeds alle veranderinge op my eie rekenaar, ingeval iets met die spreadsheet gebeur...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252980 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HI

Whoops, dink ek het nou nou in die verkeerde ene gepost :blink: :blush:

Eks nuut hier :D en bly om hier te wees.

My derde swangerskap en hoop vir pink! :woohoo:

volgende scan is 10 Dec dan is ek so 12 weke en sien uit daarna,

@haffie, eks saam jou, my klere sit ook al styf...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252978 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Bly julle scans het so goed gegaan!!

Twinkle, ek gaan volgende week na Dr Scheepers toe. Nogal opgewonde.

Asb iemand sê vir my julle klere sit ook al styf! Ek het laas eers sulke probleme gehad by 20 weke...

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252977 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More!!

My volgende scan is ook die 2de Desember @10:30. Dit sal dan die fetal assessment wees.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252967 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Bly al ons babatjies groei mooi B)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account