heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #253000 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Geluk Ilse! Joune is seker dan definitief pienk. Ek hoop met my 16 weke scan in Desember is dit steeds pienk, wil rerig graag n pienke he (hoewel n seuntjie ook reg sal wees)!

Hoop jy voel beter, daai kopseer moes ERG gewees het as jy in die hospitaal beland het. Ek is SO bang vir hospitale, as ek daar inloop en daai surgical spirits ruik wil ek uit pass! So weet nie hoe ek hierdie baba gaan uit kry nie, ha ha.

Ek het nogals n snaakse simptoom (behalwe nou vir die sooibrand) - my een boudspier is heeltyd in 'n kramp, en skiet soms deur na my been toe :/ Ek het dit gegoogle, en lyk my daar is wraggies swanger mense wat soms daarmee sukkel :0 Dis darem nou beter vandag ek in die aand met my bene bo-op twee kussings slaap (of bo-op my hond ;p)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago - 11 years 10 months ago #252999 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse -Baie geluk met die PIENK voetjie wat op pad is.

Nou is dit lekker shopping doen.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252996 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo almal

Bietjie lanklaas gesels, maar ek was toe so paar dae in die hospitaal met hierdie migraine van my - maar 'n kombinasie van skielike hoë bloeddruk (dankie swangerskap) en spiere wat maar knope en spasmas in het.

Lekker om te lees van almal se scans en hoe dit gegaan het. Ons was ook Vrydag toe weer vir 'n scan, maar ons kon nie die geslag sien nie. Maar alles vorder mooi met baba wat toe vrydag amper 11cm was en so 140g geweeg het. Maandag het ons toe weer vinnig gegaan vir 'n scan - en dis PIENK!

Ek is vandag weer terug by die werk en goeie aarde, hier is baie werk waarmee ek agter is!

Welkom aan die nuwe mense, ons het 'n lekker groot groep hier.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252995 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MammaO, jy is omtrent oulik!! Ek LOVE ook 'n spreadsheet. Ek kan enigiets op 'n spreadsheet sit!!
Ek het sommer my Januarie scan datum en tyd ook ingesit en my dokter se name ingesit. Altyd interesant om te sien wie sien watse dokter, veral omdat ons so paar Kaapse dames is.

Welkom 3xMom!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252993 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe julle ons groepie groei mooi.
Jammer ek is so stil,was paar dol daggies. besig met my seuntjie se eerste verjaarsdag reelings.
Ek voel heel okay. die naar en moeg kom en gaan,partye dae het ek geen simptome nie,ander dae voel dit bq oorweldigend. maar solank baba groei en gesond is kla ek nie.

Vandat ek uitgevind het ek is swanger het die eerste 3 weke vinnig aangestap,maar die laaste week sloer bietjie,dalk omdat vrydag my eerste afspraak is. Bietjie mixed emotions...excited,en bq op my senuwees....

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252992 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Middag Dames

Is bly dit gaan so goed met almal. Daar omtrent nou baie scans kort op mekaar. Jul maak my sommer jaloers. Myne eers die 18de Desember. :( Het hierdie week uitgevind my familie kom kersfees kuier. So gaan swangerskap stil hou en almal op kersdag verras met die goeie nuus. Is besig om te werk aan oulike idees om die nuus te breek. My skoonsuster ook verlede week uitgevind sy swanger na hul n hele rukkie probeer het. So ons gaan min of meer selfde tyd due wees.

Ek vanoggend forseer om my kas uit te sort. My (.)(.) al so gegroei amper niks sit meer gemaklik nie, en dit nog baie vroeg. ML mal daaroor natuurlik. hehe
Hoop jul almal n baie lekker daggie, en tel saam jul die daggies af na die volgende scan.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252986 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie julle !!

Sjoe MammaO dit is 'n oulike idee. het sommer klaar ingevul.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account