heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #252963 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo skuus ek so stil net update was scan vanoggend my babsie groei mooi. Volgende scan 2 DES.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago - 11 years 10 months ago #252953 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle. Jammer lysie is 'n dag laat. Ek besig om werk te soek, en my laaste 2 weke by huidige werk te werk, so gaan maar bietjie dol by my.

Hier is lysie wat ek nou het, sal die van julle met 'n vraagteken langs volgende scan laat weet wanneer dit is, dan edit ek die post :)

Ilse: Due 2 Mei, Volg. scan: ?

Lagogies: Due 8 Jun, Volg. scan: 24 Nov (fetal assessment), 9 Des

Andie: Due 7 Jun, Volg. scan: 2 Des. 10:30

Haffie: Due 4 Junie, Volg. scan: 26 Nov

Zettie: Due 22 Junie. Volg. scan: 2 Des

IreneL: Due 25 Mei, Volg. scans: 12 Des, 6 Jan (4D)

MammaOlifant: Due 26 Junie, Volg. scan: 29 Nov. 10:00

Twinkle: Due 27 Junie/1Julie, Volg. scan: ?

Gogga: Due 30 Junie, Volg. scan: 21 Nov. 10:00

StarryEyed: Due 1 May, volg. scan: ?

Maries: Due 5 Julie. Next scan: 1 Dec

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252948 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O jammer weet iemand hier gaan na Dr Scheepers in Paarl toe kom of dink ek ... ;-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252947 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee, ek was by Dr Muller se praktyk by Panorama :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252946 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
IreneL was dit jy wat gister by Scheepers was in Paarl|?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252945 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Bly als het goed gegaan Twinkle! Ek dink my due date bly nog dieselfde, maar ek sien op party mates wat geneem het average die baba op 12w6d, en ek is tegnies nou 13w1d, so ek dink sulke klein verskilletjies maak nie saak nie, elke baba ontwikkel anders! Ek het gister op die screen gesien hulle beskou enige verskil met so week en 'n half as normaal. Ek was mal oor die scan, want dit was lekker lank en die vrou het als mooi verduidelik, als gesien, armpies en beentjies wat beweeg ens.

Ek het dadelik gister 'n pienk pakkie gaan koop, ha ha ha. Ek hou maar die slips vir ingeval dit van pienk na blou verander, maar ek hoop dit bly pienk. Ek het twee sussies so ek is meer gewoond aan meisies, maar ek is ook baie na aan my twee jonger nefies, so ek sou happy gewees het met 'n seuntjie ook. My skoonma soek vreeslik graag 'n dogtertjie want syt reeds twee kleinseuns, so ek hoop maar vir die familie se part dit bly pienk :)

Hi Wanda, ek weet nie rerig veel van IVF af nie, maar ek weet 'n vriendin is deur haar ginekoloog verwys na die spesialiste by Vincent Paloti, en daar is ook n fertility clinic by Panorama MediClinic - maar ek dink normaalweg verwys jou eie ginekoloog jou? Die ander dames sal dalk meer info kan gee.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252942 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle ... IreneL so bly jy het dit geniet dit is darem maar net n amazing scan om te beleef....

Ek was vanogend vir my eerste sonar due date skuif aan na 01 Julie, babatjie meet bietjie kleiner en dr werk eerder op daardie datum as die vorige due date. Alles lyk sover goed hartklop 152bpm....

Hoop dit gaan goed met elke een van julle.

Andie bly julle kon ook weer vir babsie sien laat weet wanneer jy gaan vir jou fetal assesment.....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account