heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #252899 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

Hoop dit gaan goed

Sjoe almal is baie stil maar ja geen nuus is goeie nuus. Die van julle wat so sukkel met die naarheid kry by die apteek EMEX dit is vir ogend naarheid....

Wie gaan almal maandag dr toe?

Dink nie ek het al genoem nie my eerste afspraak is dinsdag ogend.

Geniet julle naweek en lekker rus !

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252898 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle. Ek was maar bedrywig die week so het nie kans gekry om te kom hallo sê nie. Ek sal van Maandag af weer ons lysie weekliks post.

Ek is 8 weke vandag en nog vreeslik naar :sick: Ek het agtergekom as ek soggens water drink voor ek geëet het, is dit 10x erger, so vanoggend darm beter aangesien ek die water geskip het tot na ontbyt. Verder geen nuus. My scan oor 2 weke van more af en ek's behoorlik opgewonde daaroor :woohoo:

Lekker naweek almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252891 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Irene

Ek chat op die Januarie maand,maar chip sommer hierin, roofkyk julle updates. So exciting tyd v almal. Dis lekker om te sien hoe almal vorder.

Is jy in Kaap of JHB/ Pretoria?

Indien in Kaap kan ek jou baie vertel. Ons was n paar keer by Fetal Assessment in Claremont. Hulle is amazing.

Ook n scan masjien soos by die gine,maar dit is in soveel meer detail. Hulle kyk letterlik als. Meet als en kyk intens. So hulle kan beslis die geslag ook bepaal indien jy wou weet, ek vind dit makliker vir hulle om te sien juis omdat hulle masjiene soveel beter is. Hulle verduidelik ook mooi als wat jy sien. By die 20 weke detail scan het die Dr vir ons gewys hoe lyk die 2 breinlobbe, al 4 hartkamers,vloei van bloed,rooi en blou. Ons kon ook sien hoe sy die vrugwater sluk en fisies sien hoe die water in haar mondjie gaan,dit was net amazing.

Oh ja en dis selfde persoon ja.

So jy het beslis baie om na uit te sien.

Laat weet waarheen jy gaan en by watter Dr jy geboek is,dan se ek vir jou of dit by selfde is waar ek was.

En geniet dit!

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252890 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal,

Ek besef nou eers my NT scan Maandag gaan deur 'n fetal sonographer gedoen word, nie 'n dokter nie....sal so iemand steeds dalk kan sien of dit pienk of blou is, en is dit dieselfde persoon wat kyk na die abnormaliteite? Weet iemand dalk meer hieroor?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252871 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Hoe gaan dit vandag? Met my gaan dit maar dieselfde, weer vanoggend fisio gehad, maar ek voel nie asof die hoofpyn regtig baie beter is nie.

Ek het eers Vrydagoggend my scan, nie more nie. Maar dit gebeur Vrydagoggend 08:30 en ek hou alles gekruis sodat ons kan sien of dit pienk of blou is. Hierdie is ongelukkig die enigste afspraak waar my man nie kan saamgaan nie, maar my suster gaan saam. My man is nie baie gelukkig dat hy nie by gaan wees nie, so ek het vir hom gesê ek sal hom bel sodat hy dan die hele afspraak kan inluister wat die dr sê en ook saam uitvind of dit pienk of blou is.

Ek kan nou nie onthou wie het gevra of ons uitvind oor die geslag nie - maar ek het nog altyd gedink ek wil nooit weet nie, wil dit as 'n verassing hou, maar ek moet sê, so die laaste maand is ek so vrek nuuskierig en ek dink ek sal beter kan begin "bond" as ek eers weet pienk of blou, veral ook aangesien hierdie klein cute bliksempie my soveel probleme gee.

Ai haffie, jammer jy is naar, maar geniet maar die etery, jy kan na 12 of 13 weke weer worry om beter te eet!

Ja lagogies, dit is nogal lank tussen scans, maar ek is bitter bly (dit lyk so) dat die naarheid my gelos het. Ek sien wel dat baba groei aan my klere wat nie wil nie.

Hbwoman - ja, ek gebruik baie ys, dit help om dit so bietjie te verlig.

Wat is nog nuus by almal?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252866 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle
Bly dit gaan nog goed met almal - naar of nie naar nie:-)
En ons groepie groei mooi!

Het gister my 10 weke bloetoetse laat doen, wat mos saam met die 13 weke scan gebruik word. My scan is die 26ste November.

Julle, ek is naar maar wil net vreet!! CARBS!! Flip. Ek is soos 'n monster oor kos!As ek nie eet nie, hang ek oor die toilet.

My vorige een het ek nie uitgevind of dit 'n seuntjie of dogtertjie is voor die tyd nie, en ek gaan definitief weer nie uitvind nie. Dit was great om te wag!

Lekker dag julle - ek moet iets gaan soek om te eet :blush:

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252863 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MammaOlifant daai lysie werk lekker. Kan ek vra dat jy hom sommer elke week opsit -sommer maandae. Dis n lekker besige tyd met sonars wat voorle.MO my vle sonars is fetal assessment op 24ste en 9 Des weer my gynae

Ilse ek sien jou sonar is more en Andie en Irene Maandag!!! Dan loer ons lekker na jul mensies. Zet jy scan ok mos weer vlge week

My naar is steeds met my. Dis eintlik gerustellend. Ons weet dit gaan goed as ek naar is. Sal eintlik sleg wees as dit ophou,want dit gee my gemoedsrus. Ek het jare terug n baba op 16 weke verloor. Het niks onraad vermoed nie en toe ek gaan vir sonar het baba se hartjie net nie meer geklop nie. Dit was n groot skok. In my onderbewussyn is ek altyd benoud om vir sonar te gaan. Die 4 weke tussen sonars is soo lank.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account