heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258512 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dan klink jy vir my redelik uitgesort girl! Sal nie help om te stress nie, wat moet gebeur sal gebeur. Gelukkig het jy vertroue in jou dr. ek dink dis baie belangrik.

Ek praat nou so maar ek voel self soms 'overwhelmed' ,maar dis gewoonlik as ek te veel dink! :side:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258509 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja dis lekker! Myne het nog nie so kaart vir my gegee nie, ekt net so kaart wat ek altyd by my moet hou met al my en baba se info op, vir ingeval ek in ongeluk sou kom. Sy sal seker ook so iets vir my gee met my volgende scan, daai afspraak is 45min lank.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258508 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee hy het net gese sy is nie n vet baba nie wat awesome is vir normale geboorte. My Dr. is al 67, hy is nie groot op predictions maak nie. Hy glo ook nie in n geboorte plan nie, ek het n kaartjie wat in my beursie is wat na die verpleegster toe gaan as ek by die hospitaal kom. Die kaartjie se net ek gaan normaal kraam met epiduraal en ek gaan borsvoed wie my dokter is....thats it. Dit is die geboorte plan. As ek n nood keiser moet kry is dit nie beplan nie so hoekom dit op n plan sit wat jou net gaan herinner aan die teleurstelling. Maak vir my sin, so ek is happy.

Love dat my dokter sonder komplikasies is! Calls a spade a spade en doen wat hy moet!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258495 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ah okay, so ja dan weeg hulle nou dieselfde! Het jou dokter joune se geboortegewig geskat?

My man moet ook net bo by my kop bly, ek sal hom aanval as hy durf ondertoe beweeg! :lol:

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258494 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
IreneL,

My laaste afspraak was Donderdag voor die Paasnaweek. Toe het sy net net 1.9KG geweeg en dit was toevallig my 33w0d. My volgende afspraak is nou die 20ste April. Dan sal Dr. besluit of ek weer oor 2 weke moet kom, as als ok is kan ek vir 3 weke 'hatch'en weer gaan!

Daai Inwendige ondersoek moet maar kom en gaan ekt genoeg videos gesien om my te desensitise vir AL die ongemaklike goedjies wat nog kom.......my man het sy instruksies om by my kop te bly! LOL :whistle: :P :cry:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258492 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
oky so jy gaan die vrydag en ek die saterdag. maar ja daai ondersoek moet seker maar gedoen word. dalk is dit nie eers so erg nie of wat dink jul

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258491 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ek hoop maar my dokter doen dit ook nie as n reel nie :P

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account