heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 3 months ago #263056 by yellga
Replied by yellga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, baie geluk! Hbwoman56 - ons cheer almal vir jou.

Ek het heel van die radar af gegaan - dink dis delayed bomskok van my meisie se koms wat my heel onkant gevang het. Is ek al een wat so voel?

Dit gaan goed met ons. Sy was bietjie geel ń paar dae na ons by die huis gekom het, maar dis besig om mooi op te klaar. Haar koordstompie het op dag 4 afgeval en ek het omtrent myself bevuil! Gelukkig het dit vanself gebeur en nie omdat ek iets gedoen het nie. Dis nou mooi gesond en Sussie het ń properse naeltjie :)

Borsvoeding gaan baie goed. Sy't mooi gelatch en my melk het die dag na sy gebore is al ingekom. Ek kan nie glo sy's al twee week oud nie! Sy verander elke dag en ek kan vir ure net na haar kyk :heart:

Hoop dit gaan hoed met almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #263047 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk met Phillip se geboorte Twinkel!

Nou is dit net jy HBwomen...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262864 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Twinkle

Nee wat ons wag nog. Ek seer gehad tot so 10uur gisteraand, en kon voel deur die aand voel of alles saam trek en seker ek pyne gehad. Maar tipies soos ek is, was nie veel gepla nie en solank ek nog kan slaap het ek nie regtig konsentreer op dit nie. Het vanoggend niks gehad nie, maar voel nou weer dat die ruggie eina word.

Daar nog geen waarlike teken van kraam nie. Ek het more weer n scan dan doen ons internal. My ma glo vas ek kraam by more. Ek net vir haar gelag en gese die kleintjie moet nog so week vasbyt dan ek happy.

Hoe gaan dinge daar by jou?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262863 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HB enige nuus van jou kant af ... hoe voel jy vandag?

Dolla ... jou meisiekind is te pragtig ... so lekker wakker gesiggie...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262834 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
SJoe LouiseMarie - ek stem, jy het baie wat jy moet deur maak saam jou dokter en moet volle vertroue in hul kan sit. As jy ongemaklik voel sal ek aanbeveel skuif. Onthou daai lewetjie baie fragile en baie dinge kan verkeerd gaan.

Ek het die laaste twee ure vrek seer in my rug en on my maag, weet nie of dit sulke tyd is nie. Is nog besig om te monitor. Sit nog lekker by die werk. Maar het darem vir ML al ingelig. Kan dalk net wees baba wat sak. Maar nog geen kontraksies nie. Hoe se hul, as baba oppad is dan weet mens jy wonder nie hehe

Sterkte Isabel, ek weet baba moet op sy tyd kom ,maar my geduld sou dit nie gemaak het nie hehe.

Daar was iemand anders wat ook geloop het tot 40 weke, maar ek gaan nou jok as ek moet se, ek dink was Andie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: LouiseMarie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262798 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jip kan self nie dink dis al nege weke vandag nie. Sy is nog so kleintjies.

Hierdie fotos is op vadersdag geneem
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262791 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla ek kan nie glo jou pop is al 9 weke nie....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account