heart Mei/Junie 2015 Mammas!

10 years 11 months ago #269128 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi, jammer ek antwoord nou eers.

Haar skool het my verlede Sondag 4uur gebel en gese hulle maak TOE, met onmiddellike effek ;( Kon dit nie glo nie!! Baie vreemde storie, die eienaar se man het my gebel, nie eens sy self nie. Bure het glo gekla en hulle het brief van die munisipaliteit gekry wat se hulle moet onmiddellik sluit. Wat natuurlik glad nie sin maak nie, hulle moes tog vooraf die bure se toestemming gekry het, en selfs al kla die bure sal die munisipaliteit nie se hulle moet dadelik sluit nie, hulle stel gewoonlik eers ondersoek in. Ek het self die Stad Kaapstad gekontak en hulle het geen idee waarvan die mense praat nie, so iets is nie reg nie. Hulle het vreeslik baie geld aan die skooltjie spandeer, mens kan sien, en dit het regtig gelyk of die vrou dit geniet, so ek breek my brein om te dink wat die werklike rede kan wees!

Natuurlik was dit super erg want ek moes toe vinnig ander plan maak. Ek kon net by twee plekke plek kry vir haar, die een is net aaklig, toe vat ek maar die ander een, wat net "oukei" is. So ek is baie depressief hieroor, ek hoop om 'n ander skool vir volgende jaar te kan kry ;(

Verder is Annabel weer haar ou self, geen koors of iets, maar sy het Saterdag weer aan haar oortjie begin vat en slaap nie goed nie, so ek het haar 6 maande ondersoek van volgende week vervroeg na vanmiddag net om seker te maak.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 11 months ago #268957 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Hoop dit gaan goed.

Ai Irene, ek sien dinge is so bietjie rof by julle.

Eerstens baie geluk met jou verjaarsdag gister!

Arme klein baba, so sy het middeloorontsteking, siestog! Dit moet vreeslik wees! En wat het nou met haar oulike skool gebeur?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 11 months ago #268814 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ons whatsapp groepie se babas...

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 11 months ago #268753 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag jong, Anika is nie baie lief vir slaap nie, so ek staan maar elke aand 'n keer of wat op en gisteraand was nou weer een van die aande waar sy besluit het teen 1uur sy was klaar geslaap.

Maar sy eet alles - verskillende soorte pap, jogurt, maaskaas, groentes (pampoen, patat, wortel, babymarrows, gem squash), appels, piesang, bessies, guava, mango, aarbei, papaja, druiwe, grondboontjiebotter, biltong, wors, hoender.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 11 months ago #268737 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hi al die mammas

ek hoop dat jul lekker ge dux het en dat jul nie te feel moes op ge staan het nie.
Lee-Chelle het ook nog geen tande nie maar sy eet alles wat sy kan kry.
sy eet nou al haar pappies en purity en en ek het laas week met pampoen en artaplles begin

wat eet jul babas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 11 months ago #268709 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle. Ek is bly dit gaan nog goed met almal en babas. Ek borsvoed ook nog,dis nou al 4maande 11dae. Reinhardt weeg al 7kg. Nog nie tande nie,maar ek is nie haastig nie ouboet Alexander het eers sy eerste tande op 8mnde gesny...en op 10mnde het hy 8tandjies gehad. So ons sal sien of R ook dieselle gaan wees.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 11 months ago #268707 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Anika was 23 weke met die eerste tand en 26 weke met die 2de een.

Maar ja, hulle verskil vreeslik baie wie wanneer tande kry en hoe moeilik/maklik.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account