heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 3 months ago #262788 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more

Ek is steeds hier ... :-) . Sover lyk my die enigste een wat VOL TERMYN gaan loop n volle 40 weke .... vandag 39 one week to go....

LouiseMarie ek sal ook se as jy ongemaklik is skuif nou terwyl jy kan en nog n pad saam die nuwe dokter kan stap..... STERKTE met daardie besluit.... Ek dink amper hier is groepie wat gaan oor Femina dalk sien jy daar wie gebruik watter dr?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262780 by LouiseMarie
Replied by LouiseMarie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie DollaD5!

Ek stem 100% saam... Haar ontvangs dame het my wel gebel en vir my gesê dat sy baie van die dr's by Femina assisteer, en dat die personeel haar wel ken omdat die 2 hospitale so closely saam werk.

So lyk my dit kom nou letterlik net neer op persoonlike keuse.

Dis iets wat ek oor sal bid en leiding moet vra... Ek is seker Hy sal my die regte antwoord gee :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262777 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Dames...

Ek hoop julle het almal 'n wonderlike daggie...hier in die kaap is dit sop nat en koud. As sussie nie nou net 9 weke oud was nie het ek gesê is BMW weer :whistle:

Twinkel is daar al enige nuus????? HBWoman hou jy ook nog jou boepie hoog?

LouiseMarie ek het ook gaan kyk en al ons mammas daar bo het by Unitas geboorte geskenk. Uit my ondervinding sou ek sê skuif na die ander Dr. Die personeel respekteer die Dr's waarmee hulle elke dag werk en daar is n goeie verhouding tussen almal. Ek het uitstekende diens van die verpleeg personeel ontvang want ek het extra aandag nodig gehad in areas en my Dr het dit so oorgedra aan hulle. Ek weet nie hoeveel hulle sou geluister het as dit nie 'n Dr was wat hulle elke dag mee werk nie.

Sterkte met jou besluit ek glo alles sal uitwerk soos dit moet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262770 by LouiseMarie
Replied by LouiseMarie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo IreneL

Jong...ja, ek sit tussen 2 vure!

Dis my 2de swangerskap, en ongelukkig doen my vorige gynae nie meer bevallings nie. Ek moes toe 'n nuwe gynae kry - en ek en manlief hou baie van haar. Die probleem is - sy is by Eugene Marais en ons wil nie by EM kraam nie... Sy het wel met my eerste ondersoek gesê dat sy wel magtiging het om by Femina ook bevallings te doen.

Ek was nou al vir 3 swangerskap ondersoeke by haar en dit pla my, dat die ondersoeke gejaag word en ek nie die kans gebied word om haar vrae te vra wat my kwel nie... Veral oor die hele proses dat sy my bevalling by Femina moet hanteer. Ek wil bv ook weet hoe doen sy haar keisersnitte, hoe tegemoetkomend is sy met 'n birthplan (veral as dit nie "haar" teater gaan wees nie)... Sulke tipe goedjies pla my. My grootste vrees is dat ek hierdie padjie vir 9 maande met haar stap en kom die dag van die bevalling, is daar 'n probleem of iets gebeur dat sy nie my bevalling kan hanteer nie.

Baie van my kollegas en vriende sê ek moet eerder na 'n gynae skuif wat geleë is by Femina - wat natuurlik met sy voordele kom, want al die personeel by Femina ken haar en sy ken al die prosedures...

My volgende afspraak by my huidige gynae is vir 28Julie en ek het 'n afspraak by die "voorgestelde" gynae gekry vir die 29ste Julie... So ek het 4 weke om 'n besluit te maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262762 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi LouiseM, ongelukkig dink ek nie een van ons was al by daai dokters nie. Hoekom wil jy dalk skuif?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262756 by LouiseMarie
Replied by LouiseMarie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo Mamma's

Ek intrude so bietjie op julle blad - ek is eers due November :blush:

Ek kort GROOT asb dringend raad!!!

Is hier enige mamma wat dalk by Dr Lize Freislich van Eugene Marais was?
En dan ook enige mamma wat dalk by Dr J van Aardt was van Femina?

Ek in 'n flatspin oor of ek by die een moet bly waar ek is en of ek moet oorskuif na 'n nuwe een toe...

Hoop hier's iemand wat kan help!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262705 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene ek geniet nog steeds my swangerskap ja... Is nog heel mobile en kan regtig nie kla nie ... as mens dan nou "MOET" kla ek kom nie by my voete by nie en die bootse frustreer my grensloos .... (nie heeltemal swangerskap related nie - meer winter ) haha

So bly jy geniet vir Annabel sy is darem maar net die mooiste ..... Julle moet die laaste paar dae vreeslik lekker kuier en elke oomblik geniet...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account