heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 3 months ago #262697 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, jy het mos jou swangerskap ook geniet soos ek (of altans geniet joune steeds)?

Myne was vir my lekker en eers op heel einde het die swelling / bloeddruk probleme veroorsaak, en toe ook na die tyd (is mos nou op bloeddrukpille vir 3 maande). Ek geniet Annabel vreeslik, ek sal definitief vir nog enetjie wil probeer. Darem nie nou dadelik nie ;p Sal so 2 jaar verskil wil hê.

Maandag gaan Annabel vir haar inspuitings, Dinsdag haar afspraak by pediater en Woensdag is dit my 6weke checkup by ginekoloog (hoop ek kan my bloeddrukpille dan los!)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262696 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HB hulle se baie goed.... EK kan jou belowe om aktief te wees help nie regtig nie. As jy weet hoeveel kms ek die laaste 2 weke al gestap het nie om kraam aan te help nie oor ek n woelige 5 jarige het en omdat die weer lekker was ... stil sit bestaan op die oomblik nie in my woordeboek nie .... As baba reg is kom hy... dit is wat ek glo.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262682 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle dit klink darem na 'n lekker gewig vir normale geboorte! Jou seuntjie kan seker nie meer wag nie :p

Ek en Annabel kuier nog by my ma, gaan die naweek terug Kaap toe. Sy is baie meer wakker en nuuskierig as wat sy was toe ons gekom het, hoop maar sy slaap op die vlug terug ook!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262680 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jy trek seker al jou hare uit jou kop uit. Ek sou. Ek spot juis so met die dr, ek soek net n teken van n gloeilampie aan die einde van die tonnel, ons kan later nog olies by gooi. Die dingetjie moet net begin sak dat ek hoop kry alles kom tot n einde. Maar nee, ons stap aan 38 weke toe en nog niks tekens nie.

Hul se as jy baie aktief is kan dit help met kraam aanbring. Ek weet nou nie hoe baie suksesvol dit is nie. Jy seker al op maternity by die huis.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262678 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O glad nie geweet nie ... BAIE geluk Yelga

HB so 2 weke terug al begin ontsluit - dr nie weer gekyk hoe ver nie maar ek was 2 weke terug al 3cm ontsluit gewees ... baba le al rukkie reg en het baie beslis al gesak so ja enige tyd van nou af ....

Ons wag nog baie geduldig ... ek gaan nog heel normaal aan stap wanneer ek wil stap ens.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262677 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja wat - myne sit nog heel gemaklik. Was Vrydag vir scan en sus is nou 2.68kg. Nog nie eers teken van begin sak nie en haar bene goed in my ribbes in gedruk. Sy maak my vrek seer. Maar sy gaan n klein babtjie wees.

Yellga se kleintjie is gebore so week terug.

Het jou kleintjie al gesak en is daar enige tekens dat Dr se dis n kwessie van tyd?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262672 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle ... wel die wat nog hier is ...

Hoop dit gaan goed.

Irene Annabel is net te pragtig... kan sommer sien julle speel heerlik pop...

Kleintjie sit nog .... Dr se dis nou net n kwessie van tyd dan is hy hier. Is maar nog klein weeg nog nie 3kg nie....

Hoe gaan dit met die res? HB en Yelga julle nog met "ons" of my? En die ander hoe gaan dit met julle babas?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account