heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 4 months ago #261930 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk aan al die nuwe mammas. Nog net 4 babtjies vir die groep om gebore te word. Kan nie glo tyd so vinnig gevlieg nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261920 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

Hoop dit gaan goed met almal... lyk amper of die groepie toe nou maar "dood geloop" het.

Ek steeds hier en is more 37 weke .... Gister by die dr Seuntjie lief weeg 2.6kg en het reeds begin ontsluit - dit beteken nie dat ek binne die volgende week defnitief gaan kraam nie kan weke so loop of dae wie weet...

Baie geluk emt al die babas se geboortes - geniet elke oomblik saam die kleine lyfies.

Die wat nog wag geniet die laaste deel van jou swangerskap ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261917 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo Julle,

Laasweek was 'n lekker besige baba week vir ons groepie.

* MammaO se Lily is gebore op 4 Junie,
* My Kleinman Armandt is ook op 4 Junie gebore, 3.21kg en 48cm lank, lekker soet baba!
* Haffie se surprise package was volgende en het Saterdag sy opwagting gemaak, Charl is gebore en die groen het toe blou geword.
en...
* Andie se klein Olivia wou ook nie langer wag nie en het Sondag gekom!

Baie geluk mammas!! sterkte met die min slaap en seer boobs :D

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261404 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hallos!

sjoe baie lank laas gepost hier. hoop dit gaan goed met almal.

die week wag ons vir MammaO, Andie, Haffie en my babas, MammaO en Myne gaan donderdag kom. ek is seker sy is net so bly en opgewonde soos eke, Andie en Haffie wag vir die groot dag om aantebreek!

Yellga, inbox my jou cel nr dan vra ek vir Gogga om jou te laai op ons whatsapp groepie! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261297 by Zarah
Replied by Zarah on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk Lagogies met Matthew se geboorte. Hy is beautiful!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #260861 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo almal

ek het so lanklaas hier ingeloer, voel skoon vreemd.

Dog ek se net hallo en kyk wat gaan hier aan en ek het ook my ticker verander.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #260660 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello Yellga, jy kan maar rustig wees, dit is agv van die spasie wat al minder raak as haar hartklop nog honky dory is kan jy maar rustig wees....

Sien jy is net net voor my my due date is 1 Jul.

Hoop dit gaan goed met al die ander dames ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account