heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 3 months ago #262589 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Annabel was gister al 'n maand oud, kan nie glo hoe tyd vlieg nie!

Isabel, sit baba nog? ;p

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262353 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Twinkle

Ons gaan nog aan die kant. Sussie is maar woelig en geniet my heup been vreeslik as wegskop punt en sy besef nie hoe seer dit is nie. Het darem Vrydag op 37weke n scan dan sal ons sien of daar al enige tekens is van haar koms. Ek dra nog baie hoog en nog geen tekens van sak nie. Ek dink die een gaan seker maak daar is n gewag vir haar. HOe gaan dinge by jou?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 3 months ago #262097 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
WOW Gogga ook om die draai ne.... STERKTE vir maandag nie seker of ek more gaan tyd kry om te kom post nie ... maar sien vreeslik uit na maandag se update....

HB waar is jy dat jy so stil is? ;-) hoe gaan dit met jou?

EN al die reeds mammas hoop dit gaan goed met julle en die babs.... GENIET elke oomblik saam daai lyfies.

Dolla STERKTE met jou wat al terug is by die werk ... dit was darem maar n baie kort tydjie wat jy af was....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #262078 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Halllloooo julle. Ek was so lanklaas hier... :blush:
Ja Twinkle ek is nog hier. Ek is Sondag 38w,en kry Maandag my keiser.
Gynie se spreekkamer my sopas gebel om my pediater te confirm en ook dat ek Maandag ogg 06h00 moet inboek by die hospitaal,ek word 08h00 gedoen. So @ 8h30 Maandagoggend kan ek my Reinhardt seuntjie lyfie vashou.
Ek is nou lekker ongemaklik met die groot maag,voel of boetie wil uitval...hahaha.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #262074 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Yellga WOW welldone ek neem aan jy het een helse hoe pyndrempel heel duidelik het ek heel agter in die ry gestaan toe pyndrempels uitgedeel was ;-)

Bly jou madam le reg vir normala geboorte - sterkte en hou ons op hoogte re die vlg 10 dae....

Hier gaan dit goed... was maandag op 36w5d ook vir ondersoek en het reeds begin ontsluit wat nie noodwendig beteken ek is te naby aan kraam nie ... seuntjie het wel ook al gesak maar ja nog nie lae rug of enige ander pyne en skete nie ;-) hy is nog lekker klein op die stadium was maar 2.6kg maandag gewees ... was gister 37 weke. Ook nie gewig op getel nie wat n bargain is vir my

Gaan dit goed met die ander? Nicky en Gogga loop julle ook nog?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #262022 by yellga
Replied by yellga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, ek het toe sonder panado die waxery oorleef. Nie omdat ek braaf is nie, maar omdat ek f*%&$#n laat was vir my afspraak en daar eenvoudig net nie tyd was nie. Was toe nie so erg nie, so of die terapeut is 'n helse pro of my pyndrempel is baie meer impressive as wat ek gedink het.

Vanoggend se 38week ondersoek was goed. Die klein madam weeg net so onder 3.3kg en is mooi in posisie vir geboorte. En nog beter is die feit dat ek GEEN gewig opgetel sedert my vorige besoek twee weke terug nie :woohoo: Sy't begin sak wat verduidelik hoekom ek nou met rugpyn sukkel. Die dokter hoop sy kom binne die volgende 10 dae, maar indien nie, wil hy my eers oor twee weke sien op 40weke want dan is haar gewig dalk 'n probleem vir normaal kraam.

Hoe gaan dit met die ander mammas-to-be?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261966 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle dalk het die Dr geweet jou tas is nog nie gepak nie.... :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account