heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 4 months ago #261959 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla ons sal moet sien hoe min dae self vrek nuuskurig .... kan weke so loop of dae wie sal weet... eintlik aaklig om dit te weet haha. maar moet se ek gaan dood normaal aan doen wat ek sou gedoen het as ek dit nie geweet het nie al verskil is NOU is MY TAS ook gepak let wel gister eers gepak

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261958 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Yellga jy is baie braaf....ek het besluit skeer is koning en dit was meer as genoeg.

Sterkte, laat weet wat Dr more se.

Twinkel - min dae!!! YEAY!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261957 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Yellga .... Net n tip drink maar 2 panados voor die tyd ... jy sal nie spyt wees nie ... want ek kan jou waarborg dit is @#$%& seer. As jy nie gewoont is om te wax nie maar al is jy gewoont in jou swangerskap is jy nog MEER sensitief.... van 16 weke af het die girl my nie meer so ver gewax nie aangeisien ek dit net nie kon uit hou nie .... jammer om jou moed te breek maar berei jouself eerder voor

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261955 by yellga
Replied by yellga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Al die klomp bondeltjies! Baie geluk aan almal wat julle lyfies al vashou. Ek maak môre klaar by die werk en sien ook dan my gynae vir my 38week ondersoek. Was gister bietjie olik, so het maar vroeg van die werk geloop en en die bed gebly. Voel vandag beter en troos myself daaraan dat ek nog net een dag by die werk oorhet :woohoo:

TMI vir die dag: Ek het 'n brazilian geboek vir vanmiddag net om te verseker als lyk netjies vir wanneer die tyd aanbreek. Ek hoop nie dis te seer nie, maar ek sal netnou uitvind...

DollaD5* Ek kan nie glo jy's al terug by die werk nie - dis nie lekker nie :( Sterkte!

Heerlike dag vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261947 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Halloooo aan al die nuwe mammas as ook die laaste paar wat nog wag.

Ek was sooooo lanklaas hier gewees...moes net gou eers weer opvang.

Emy is op 22 April gebore 3.180kg en 49cm - more is sy 7 weke en ons sien die pediater donderdag vir ons 6weke ondersoek.

Ek is al 'n week terug by die werk en dis AAKLIG!!!!

Geniet julle lyfies en die cuddle tyd voor dit verby is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261938 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Môre almal!

Hier gaan dit goed, Annabel word so elke drie ure wakker vir bottel. Tussen-in raak sy ook nou bietjie meer wakkerder, kyk rond ens. Sy weeg nlu 3.3kg.

Sy sukkel net met die tiet van die bottel, dink dis te vinnig vir haar, moet vandag gaan kyk vir n ander tiet of bottel.

Ons vlieg Maandag PE toe met baba, eeeek. Sys dan 4 weke. Hoop maar dis oukei!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 4 months ago #261937 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Môre almal!

Hier gaan dit goed, Annabel word so elke drie ure wakker vir bottel. Tussen-in raak sy ook nou bietjie meer wakkerder, kyk rond ens. Sy weeg nlu 3.3kg.

Sy sukkel net met die tiet van die bottel, dink dis te vinnig vir haar, moet vandag gaan kyk vir n ander tiet of bottel.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account