heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #256598 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Lielah.

Dis heel normaal om uit te freak..lol.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256597 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Irene Louw vir die link en verwysing. My dogtertjie is ook in Mei hier en die 'first time mommy'freak so nou en dan uit oor ditjies en datjies :laugh:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256552 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Glo as ek my sus vra sal sy met n vriendin praat om te reel. Ongelukkig bly my sus nie naby ons nie en ek verwag glad nie van haar om te kom vir n babyshower nie ... Sy kom as ek kraam wat vir my baie meer beteken as wat sy hier is vir my baby shower.... teveel werk vrek baie uit want haar kinders sal ook nie verstaan dat hulle nie mag saam kom na ons toe nie ..... so ek voel sy moet eerder bly as wat sy alleen kom en ons vir die kids moet verduidelik.... Vlieg is glad nie meer goedkoop nie..... veral nie vir n gesin van 3/4 nie.

ML se hy glo iemand gaan iets reel hy dink nie ek hoef te worry nie .... Dit is ook maar net n bonus dat iemand iets reel....dink nie dis n MOET nie maar ja dis heerlik om so bederf te word...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256551 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hahahah, ek het nie 'n vriendin wat nou saam my swanger is nie. sal maar die skimp by ML gooi sodat hy maar inisiatief neem en die girls nader :P maar ek moet se. ek sou graag dat 'n vriendin van Secunda dit reel. was laasjaar by ene wat sy gereel het vir haar niggie (ook 'n vriendin van my) en dit was so goed gedoen. dit was die lekkerste wat ek nog gedoen het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256549 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hahahaha 3xmom ek het my vriendin gevra wat selle tyd as ek gekraam het met ons eerste babas...en di selle tyd wat ek haar vra...toe vra sy myof sy dit kan reël ...dit was eintlik hillarious... :laugh:

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256548 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hehehe dink ek moet daai skimp begin gooi! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256547 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Julle moet sommer vir julle mans se om julle vriendinne / susters ens te vra oor baby shower! Dalk dink die mense julle wil nie nog he nie.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account