heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #256546 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Awesome Ilse! jy moet dit so geniet. Ek hoop jy kry awesome geskenkies!!

Toemaar Twinkle, ek wonder ook of ek ooit ene gaan kry die keer om :P :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256545 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo mammas...hoop julle het almal heerlike daggie. My dae van saterdag tot gister was dol en bedrywig...ek geniet die bq rustigheid vandag. So kaapse mammas ons koffidate is 7maart...ek wil net check...waar nou weer? (porridge brain) :whistle:

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256541 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse ooo lekker ... kan dink jy sien vreeslik uit... Glo jy en babatjie gaan lekker bederf word... dit is darem vreeslik lekker...

Ek wonder nogals of ek n babyshower gaan he en hoop dat almal darem daar sal wees wie ek daar wil he... :blush: :blush: :blush: :blush:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256540 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het gelukkig nog nie met krampe gesukkel nie, maar dit klink baie eina julle!

3x mom - nee, ek gaan hierdie ene mis, dis saterdag my ooievaarstee :woohoo: :rock:

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256531 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse, Lagogies!

gaan julle saam kom kuier die 28ste by Irene Village Mall? :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256528 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek leef self op melk, ons gaan deur amper 2l 'n dag te danke aan my. ek wonder of dit nie te doen het met die hitte wanneer mens meer sweet en sout verloor nie. dalk bietjie kyk om meer sout in te neem.

o ja, photies van Armand - voor ek weer vergeet :P




Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256527 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek moet se, vandat ek so baie melk drink het ek dit nog nie weer gehad nie. PregOmega het ook 'n duurder boksie wat ekstra kalsiumpille in het.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account