heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #256609 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Is daar 'n ander datum gegee Dolla?

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256608 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom aan die nuweling in die groep...lekker chat...hier freak ons almal uit.

Haffie op die whatsapp groep het dit geklink of daar net 3 of 4 is wat wel die 7de Maart sal kan maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256605 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hi julle
Ek wil ook die dischem sakkie he! Sal moet gaan hoor wat gaan vir wat!

Ek het omtrent niks nodig nie, en verkies om self baba se bad en roompies en goetertjies te kry (sonder al die petrochemicals), so dink ek wil eeder opt vir 'n "ontmoet die baba" na die tyd as 'n ooievaars voor die tyd...Omdat ons nie weet of dit 'n seuntjie of 'n dogtertjie is nie, is kleertjies in elk geval moeilik om te kies...

Ek was maandag vir 'n vinnige scan (26 weke). Als lyk baaaaie goed. Baba weeg so oor die 900g nou. Maar julle ek is moeg!!! en baie clingy 2 jaar oue enetjie help nie!

So het ons nou besluit of 7 Maart by Eagle Vlei? As ons het moet ons net die getalle bymekaar kry, tyd en dan moet ons bespreek.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256604 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hallo julle!


Dit is so waar wat jy se Ilse, dit het heerlik gereen deur die nag, ek hoop dit doen so bietjie deur die dag ook ;)

Ek het gisteraand by Dischem uitgevind oor die sak. klink my as jy by medihelp self is dan hoef jy nie die R300 te spend nie. jy kwalifiseer automaties daarvoor.

ek gaan begin skimp by ml, want ek stem, elke baba het 'n party nodig :P

Welkom Lielah!! hoop jy kuier lekker saam ons :laugh: en jip, heelemal normaal om uit te freak, ek doen nogsteeds en dit is my 3de.... :huh:

lekker daggie almal! :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256603 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Lielah :-)

Vertel bietjie meer van jouself, waar woon jy, hoe ver is jy ens?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256602 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

hoe gaan dit vandag? Dit het darem lekker gereen gisteraand hier in Pta :-)

Ek is SO opgewonde oor Saterdag, kan nie meer wag nie :woohoo: Ek dink regtig dis nie regverdig as mens nie 'n ooievaarstee kry vir die 2de of 3de babatjie nie, so ek dink regtig julle dames moet woes skimp en sommer reguit vra ook. Mense is MAL daaroor om babatjie-goed te koop.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256600 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Lielah ;)

Hier is die spreadsheet waarvan ek jou vertel het, jy kan jou details ook daarop invul as jy wil, dis nogal interessant om te kan kyk waar trek almal ens! docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...K1I0LAlfo/edit#gid=0

Wie is jou dokter?

PS, ek freak ook nou en dan uit as ek vergeet om nie daaraan te dink nie - op die oomblik kry ek vreeslike nagmerries oor normaal kraam!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account