heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #256525 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Moet se ek sien glad nie uit na die kuit krampe nie.... Het een nag altwee kuite gelyk gehad kon natuurlik net le en huil van die pyn en ja self gesukkel om trappe te klim vir n paar dae...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256524 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe Irene, ek het dit laaste gehad met oudste. flip dit is seer. shame, arme ML moes seker groot geskrik het toe ek skielik soos 'n sirene hier langs hom afgaan oor die pyn... nou loop ek met 'n lam kuit. en ek moet trappe klim om te gaan pieps en tee maak.. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256520 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene ek gaan beslis nie moeite doen verder met daai sak nie ... Is in elk geval nie so naby aan PNP nie naaste ene waar jy sak kan gaan haal is Brackenfel. Ek het met eerste swangerskap die dischem ene gekry was ook nie toe wow nie... het sak vir iemand by werk as geskenk gegee ( een van die plaaswerkers met wie ek baie goed oor die weg gekom het en wat ek gemotiveer het om verder te gaan studeer vandag n gekwalifiseerde "nurse - super trots op haar)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256519 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse ek dink ook dis regtig simpel dat ek apart moet registreer want hulle weet ek is swanger, ek het dan al vir die baby programme ook geregistreer. Maar nou ja, ek dink as ek dit registreer gaan ek daarop aandring dat hulle albei kodes vat.

Twinkle, ek was glad nie beindruk met daai P&P sak nie! Die pak doeke is van Pampers, maar in 'n ander taal (wat seker fine is) en die tydskrif is 'n stokou ene van laasjaar, mens kan elke geval dus nie meer daai vouchers gebruik nie!

3xMom, ek kry nou en dan daai kuitkrampe dis terrible!!!!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256518 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hi Twinkle,

soos ek dit het moet jy by dischem resigstreer voor 30w by hulle mom2be (sommer in die winkel) en reeds R300 spandeer voor 30 weke om die sak te kry.

ek het geregistreer vir die pnp sak maar nog niks ontvang nie, nie 'n voucher of enigeiets van hulle af nie. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256517 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle!

met die infeksie aan die kant lyk dit darem al beter. maar vanoggend is ek weer lekker duislig en naar :sick:

het 'n moeilike nag agter die rug. tussen weird drome en besige kinders het ek maar min geslaap, en 3:30 my eerste kuit kramp gekry. :cry: arme ML het so groot geskrik toe ek begin moan oor die kramp. flip dit is darem maar net 'n seer ding om te beleef. eish. anyhow, vandaar af ook nie veel geslaap gekry nie, want toe wil die wors hond om die uur uit gaan. :angry:

hopenlik is vannaand 'n beter aand.

Armandt is vandag weer lekker aktief op my blaas. ek is seker as mens blou kolle op jou blaas kon kry is myne al pimpel en pers. sal maar weer moet bele in 'n trampoline wanneer die ene groot genoeg is. lyk my hy like die springery. :blink:

Irene, ek dink jy registreer met altwee kodes, omdat soos jy se enigeiets kan gebeur. dalk moet jy net met die girl bevestig by die medies wanneer jy registreer.

sjoe julle, kan nie glo die tyd vlieg so nie... vrydag is ek 24weke, dinge gaan nou vinnig.

sterkte julle almal met die daggie! hoop julle daggie is darem awesome!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256516 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle hoop dit gaan goed....

Wanneer kan mens gaan vir die Dis chem sak? Ek koop al ons toiletries net by dischem. Wie van julle het die baby club gejoin om by PNP n sak te kry en hoeveel het wel sak gekry?

Ek het gaan registreer en toe hul die voucher nommer stuur en ek kliek _ SORRY NO MORE VOUCHERS LEFt.....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account