heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #256468 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene my man het versoek dat hy en my ma saam moet gaan, hy is bietjie gestress oor die hele besigheid. Hy werk ook in die Paarl so as dinge gebeur is my ma die een wat my sal moet vat. Ek dink hy is net bekommerd hy verdwaal...want met ons eerste dr afspraak by Louis Leipold kon hy nie nie dr se spreekkamer kry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256463 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello

Hoop dit gaan beter met almal na verlede week se "af" week.

Ek was nie met eerste ene op hospitaal toer nie en gaan ook nie nou nie aangesien dit dieselfde hospitaal is... Jy "jaag" ook nie self kraam saal toe nie n port kom haal jou in n rolstoel voor by "ontvangs" van die hospitaal.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256462 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Dolla, ek gaan op 'n "toer" van die kraamsaal op 14 Maart, maar ek vat nie my man saam nie, hy locum daai dag.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256457 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie More Dames.

Ek hoop julle het 'n wonderlike naweek gehad en dat julle die laaste week van Februarie gaan geniet.

DAMES ons is almal nou redelik naby aan die einde....ek is vandag 30 weke maar volgends Dr het ek nog net so 8 weke oor voor ons vir sussie ontmoet.
Skielik voel dit vir my of hierdie "joyride" vinniger gaan.

Wie van julle het al of gaan die hospitaal besoek voor die tyd om seker te maak jy is op die regte plek en om ook vir pappa so bietjie gerus te stel dat hy weet waarheen hy jaag wanneer dit nodig is. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256444 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hallo julle!

Welkom in die laaste week van Februarie, kan julle glo??!!

ek is vandag weer by die werk. lekker moeg en voel nog glad nie 100% nie. gelukkig so far so good wat die infeksie betref.

Ons behoort die week te weet wat die bloedresultate is wat veroorsaak het dat ek in die hosptiaal beland het. gelukkig weet ons dit was nie stene nie.

hoe gaan dit met almal?

Welcome Tracy! Happy Chatting! B)

mammaO, my plasenta sit ook voor. maar die mannetjie het maniere gekry om te skop waar die plasenta seker nie sit nie. hy spring op my blaas.
:blink:

en dit is waar wat jy se. Liewe Jesus is regtig goed vir ons. en Hy is daar, ek is so bly dat dinge vir jou man gaan uitwerk. Ons glo saam jou dat dinge beter gaan word.

My ML begin volgende week hier by my werk werk. ook 'n beter posisie en beter geld. so ek ken daardie awesome gevoel ! alles sal ok wees :)

Wel, ek het heelwat om optevang, julle moet 'n awesome daggie he

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago - 11 years 7 months ago #256430 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Tracy,

I'm due 25 May. My baby is small but sometimes I get very strange sensations from her moving.... so not sure what a big baby can do! Maybe she's pressing on something that makes you feel ill? Have you seen your gynae since this started?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256428 by tracyc
Replied by tracyc on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi all,

I am new to blogging. This is my first child, due 11/05 so I am 28 weeks along. Has anyone experienced extreme movement to the point that they feel nauseated? It is the most annoyong thing and when it happens I find myself vigorously rubbing my belly to make it stop. It could be that the fetus is rather big the last time we checked although I'm sure it is not the only reason. Perhaps its just very active?!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account