heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #255914 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo Julle !

Happy Friday !! (al is dit die 13de :P )

hoop dit gaan goed met almal. is bietjie still hier!

Hoop julle het 'n awesome daggie! :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255813 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie jul, ek probeer my Dok in die hande kry, maar hul kantoor weer so besig kry nie antwoord nie. Dis darem nie dood dringend nie, dis letter reg onder my regter bors, so redelik ver van baba af, so seker alles reg. Sal die Epson sout ding probeer, ek verbeel my iemand dit laas ook vir my gese toe ek my tricep geskeur het, maar toe werk deep heat beter.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255809 by blessedmom
Replied by blessedmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hbwoman - kry vir jou Epsom Sout by Pick 'n Pay, Spar ens. Gooi so lekker handvol in bad en lê bietjie in dit. Dis baie goed vir die liggaam overall. Bad vanaand in dit en môre en dan wissel so elke 2de aand af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255808 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
het gehoor puma balm is veilig? weet nie dis net hear say.

wat jy ook kan doen is om 'n lekker warm bad (nie kookend) te vat. help ook vir pyn. ek gaan staan soms in die stort met 'n seer rug... dit help so bietjie.

my mom2b sample het nou net op gedaag! yay, gaan vannaand probeer en kyk hoe dit proe :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255807 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai jai jai. en die ding is nou so vrek seer. voel so al of dit erger word. So is maar net rustig wees. Nou verstaan ek hoekom party vrouens so moan as baba hul so seer skop, want hul kan regtig niks gebruik vir die pyn nie. Sal maar net n ice pack op sit en afwissel met n korring sakkie. Dalk help dit.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255805 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wou mos iets soos voltaren gebruik vir my boud wat so seer is (daai spier wat vasknyp), maar my man wou niks daarvan weet nie, my dokter het ook gese ek kan niks daarvoor gebruik nie.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255804 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee moenie voltaren gebruik nie! My man (apteker) het vir my gese ek kan niks soos dit aansmeer nie ongelukkig, nie eens iets vir ekseem nie (het nogal erg gekry op my arms aan begin van swangerskap), kon net plain gewone room gebruik.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account