heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #256020 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo Daar!

Jip is maar stil hier :) dink almal recover nog na die Valentyns naweek :D

Alles gaan goed met my en boeta, hy skop nie so baie vandag nie, dink ek moet 'n chocolate kry sodat hy bietjie voema begin kry.

ek begin nou in die aande regtig ongemaklik raak... my skouers raak seer geslaap...

Met die 'gepopte' maag spietrjie gaan dit ook goed. pyn is basies nou weg, maar ligament pyne sit steeds.

sterkte met die wind wat so waai daaronder! ons het 'n heerlike koelerige oggend. hopenlik reen dit dalk bietjie later


lekker daggie!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255992 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle, HOop dit gaan goed met almal ...

Zettie, Dolla en Andie geniet vandag se scan en kom update...

Ek hoop almal wat so stil is is ... NO NEWS IS GOOD NEWS....

Hoop julle het die naweek geniet en lekker gerus... die wind maak my mal!

GEniet die week....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255965 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
my kolletjie is darem net so groot soos 'n golfbal. maar ja, dis bitter seer.

Ai Irene, dis nie reg van die medies dat jy so met hulle moet sukkel nie, mens betaal woes baie geld per maand aan mediese fondse en hulle vee net hulle sterte aan jou af.

ek hoop mr fund manager het 'n antwoord vir jou. - ek sou ook hulle aangee by die medical aid council.

jip ons het ook daai R3500 birth levy wat ons moet betaal. dit is darem 'n baie groot hap wat so uit jou sak gemaak word. maar ek voel die medies kon dit maar netsowel vir jou betaal, dit is regtig niks minder as regverdig nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255963 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xmom dit het met my vriendin gebeur, as sy in die bad gesit het het dit gelyk of die baba heel uithang aan die kant van haar sy, baie freaky hahaha. Maar ja shame syt ook gese dis seer!

Ek moes self die medies kontak vanoggend net om te hoor die dokter gaan van 1 Maart af van my medies. Duh, dis hoekom ek hulle ge-email het!!!! :angry: Toe vra ek dat n supervisor my onmiddelik bel en dat ek vreeslik kwaad is so sy beter informasie vir my he. Afrikaanse girl bel my toe en se my "query" is nou by die "fund manager", hy moet nou besluit of hulle die dokter se volle fooie gaan betaal aangesien sy nou van die medies afgaan. Die vrou se woorde was "omdat jy so ver swanger is al is dit nou 'n baie moeilike situasie"....ek moes erg op my tande byt om nie haar te verskree nie. Maar ene "fund manager" sal glo teen Dinsdag 'n antwoord he. Ek is redelik kalm nou want as hy nee se, gaan ek vra vir geskrewe redes en dan gaan ek vir die medical aids council skryf. My dokter is nie duur nie, dis meer oor die birth levy en die groter kostes waaroor ek annoyed is, want ek mis dan basies uit met twee maande.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255961 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse ek dink dit is die hitte wat ons so tap, ek voel ook so vandag.

Irene, kon jy darem iets uit die medies kry tov jou gynae?

ek het mos gisteraand gepost of whatsapp oor die pyn op my maag nadat dit gevoel het of iemand my met 'n stok steek. dit is nogsteeds seer, ek het maar die gynae gebel net om seker te maak. sy se dit is redelik normaal dat jou maagspiere kan 'pop' wanneer jy swanger is. die sad ding is daar kan niks daaraan gedoen word nie, want jou groeiende maag is die culprit... :cry: so al wat ek kan doen is om 'n panado te drink vir die pyn.

dit is darem ok wanneer ek stil sit, dit is net wanneer ek beweeg of wanneer boeta in daai rigting skop wat dit seer is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255960 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is so besig, ons vertaal vandag die Pres se toespraak van gisteraand.

Ek moes ook nou met my mediese fonds baklei want niemand se vir my wat aangaan nie, ek was nou sommer flippen ongeskik met die vrou, en vir haar gese ek het regtig nie sulke stres nodig nie ek is swanger. Arg!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255959 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo dames

Dis omtrent stil hier in ons groepie.

Almal is seker baie bly dis Vrydag, ek is so moeg, sukkel om wakker te bly.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account