heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255331 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
daai is net so cute Irene!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255330 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
:)

dit is 'n angel care bath support. gaan gou kyk om weer die link te copy :)

www.angelcarebaby.com/item/international...h-time/#.VM8ui2iUc51

Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255329 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hier is die een wat ek gekry het (daar is net pienkes gewees), vir R199. Dit kry die sagte bad support dingetjie by.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255327 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Vrydag het die lus vir shop my ook beet gekry. het toe net 2 stelletjies klere gekoop.... :blush:

Ek gebruik n chellino bad op stand het ook n support ding in maar het glad nie gewerk nie so ek sit die "draad" raam met materiaal oor hy hak lekker oor die bad en werk dan great....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255326 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
xmom die link vir die iets wat jy by Makro gesien het, werk nie? ekt ook die naweek 'n bababad gekoop, ene by Babies R Us, dit het so support dingetjie ingebou.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255324 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
o ja,

ek het Saterdag die nice ding in Makro raak geloop. dit is baie stunning en in verskillende kleure te kry. definitiewe moet vir mammas wat nog nie 'n bath support het nie, dit kos R399.99 by Makro.

wat hom bietjie beter maak as die ander is dat hy bietjie rubberised is, so daai seep gladde lyfie gaan nie sommer iewers heen gly nie

www.angelcarebaby.com/item/international...h-time/#.VM8koGiUc50

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255323 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more julle!

hoop almal het 'n heerlike naweek gehad!

MammaO hoop julle hou lekker vakansie :)

ek het die epos vanoggend gekry, gedink ek share die link dit is vir 'n baba sale op kalahari

www.kalahari.com/Baby-Toddler/N-dgdZ1z14...tf_460374_1245636_26

nie veel nuus nie, my hormone is maar woes deurmekaar vandag, voel of ek almal wil verskree... en daaroor wil huil.... eish... bad way to start the week :S

hoop julle het 'n awesome daggie!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account