heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #255341 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Eerste in die ry en om die draai...

Ai jammer oor die knie....en die (.)(.) . Ek het gedink dit hou vir altyd aan ek is nou ampertjies 19 weke en dit is nog net so sensitief. Darem al bietjie beter maar as my seuntjie teen my kap voel dit ek kan deur die dag spring... En ja dan slaap ek natuurlik ook nog op my maag en as ek daar omdraai voel dit ek wil dood.... het al gedink om met bra te slaap of dit dalk beter gaan wees maar ja Wishfull thinking...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255338 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja Twinkle, ek is eerste in die ry ;-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255337 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse is jy die eerste een van ons klomp wat kraam? Dink ek is die laaste ene hiehie so dit voel so vreemd dat julle al so ver is met alles maar ja ek dink ek laaste ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255336 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ja, ek wou nog so bietjie kla.

My knieg is nogsteeds seer en dis nou 'n maand nadat ek geval het. Hierdie pubis symphis disfunction is sedert gister weer 100x erger en ek het ook colostrum lekkasie oor die naweek gehad wat nou veroorsaak dat my borste weer sensitief geraak het soos aan die heel begin.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255335 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More dames

Hoe gaan dit vandag? Almal 'n lekker naweek gehad?

Ons (wel eintlik ML) het die hout kot afgeskuur en geverf en ook die rakke in die kamer opgesit. So ek dink regtgi die kamer is nou basies klaar, hy wil net nog die radio koppel.

Verder was ek maar heel rustig die naweek, besig met die finale fase om hierdie mensie te groei - welkom 3de trimester!

Vrydag gaan ons vir ons 4D scan, kan nie wag om te sien hoe hierdie poppie lyk nie!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255333 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie oulik Irene

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255332 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek dink die Angelcare bath support ene sal lekker werk vir mense wat 'n gewone lae bad het. Ek het ook daarna gekyk by Babies R Us, maar my bad is van daai wat op pootjies staan, dis bad diep, sal nie lekker vir baba kan bad so nie :/

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account