heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255305 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Julle ek het sopas quote gekry vir maternity,newborn,familyshoot combo by Jolene Voges Photography (syt my vorige maternity shoot fotos ook geneem) haar prys is R3800 vir 120 fotos...40 fotos per shoot.
Nie te bad nie...nou moet ek net geld spaar.... :blush:

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255299 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Este,

jong ja dit bly 'n moeilike besluit. My oudste was darem 11 maande oud toe hy vir die eerste keer skool toe is. Glo my vir Pappa was dit erger... Dit is hoekom ek vir jou se, gaan met jou gut feeling en kyk uit vir dit wat vir jou belangrik is. toe Juandre skooltoe gaan was dit baie makliker. Dit is 'n massive sprong, maar jy moet gelukkig wees met wat jy sien en hoe jy voel.

Wat jy ook kan doen is : hier by ons het ons 'n fb groep - people who live in Centurion. Baie ouers vra ander ouers hulle menings oor kleuterskole ens. dalk as daar so iets is by julle kan jy altyd uitvra. die beste raad is die mense wat al klaar hulle kids indie skooltjie het of wat hulle kids daar gehad het.

Sterkte! Ek hoop jy kry die awesomeste skooltjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255295 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Este ek het ook so gevoel oor die skooltjie! Dis maar nie lekker om hulle te moet los nie. Al wat my oor myne gepla het is toe ek die tweede keer saam my man gaan kyk het, was dit VREK warm binne. Hulle het dakwaaiers maar dit help nie veel nie....kan net dink hoe sweet die kinders. Ekt gedink dat as dit steeds so warm is teen tyd wat baba in die somer daar is, gaan ek vir die vrou se ek sal vir hulle 'n waaier leen of iets vir die babakamer, want dis darem net te warm.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255294 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal,

Twinkle ek het toe gaan kyk, daar is 2'kies van al die plekke wat heel oraait lyk maar nie ene wat ek nou gister middag toe by huis kom op en af oor gaan spring nie. Baie netjies en oulik en alles wat op lysie was wat jul genoem het voldoen hul redelik aan. Ek dink die idee van hom te gaan los by n plek is erg genoeg vir my :) Daarom raak ek nie opgewonde nie.

Ek bly in Malmesbury en werk so 25km buitekant op n plaas, so ek kyk in die dorp self vir n plekkie. As iets moet gebeur is ek darem baie naby om gou vining te kan ry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255293 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nelia Bester R1500 vir beide en kom na jou toe... Sy het my vorige fotos geneem....

Is van Wellington - vir die kaap dames

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255292 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie ja ek hou baie van haar werk, syt n vriendin se fotos ook geneem, dis hoe ek van haar weet. Ek hou ook van die natural look, ek is nie te mal oor staged goed nie. Haar prys is baie goed compared to die ander mense. Ek weet net nie of ek n maternity shoot wil he nie, op die stadium voel ek net nie die pregnancy glow nie, my vel lyk horribaal en my hare lyk CRAP, ek het besluit ek gaan dit nou maar net kleur. Ek sou graag n maternity shoot wou doen omdat ek die honde by sou wou he, maar ja ek sal net eers besluit. Sal haar def graag wil book vir die newbornshoot, moet net wag tot pay day vir die deposito.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255291 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle.

So bly dis Vrydag! Al het ek 10,000 dinge om te doen voor ons more die pad vat om vir 'n week bietjie weg te breek :) Ek sien so uit om my man bietjie vir myself te hê, die arme mens werk so hard.

Ek is ook more halfpad :D Tyd vlieg darm vinnig verby... Voor ons ons oë uitvee, post die eerste mamma al 'n foto van haar kleinding hier :silly:

Lekker Vrydag julle! Mag hy verby vlieg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account