heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255277 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle onthou die hospitaal (of te wel) die mediclinic gee ook nog 'n dummy of twee. Ek het twee van die hospitaal as iemand soek. Ek het nooit dummy vir Rudolf gebruik nie, en beplan ook nie met die enetjie nie.

Lagogies, my outjies kop netso- lekker want nou kan pappa ook voel en met kleintjie gesels!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255274 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ja wil gou hoor wie van julle het al begin kyk na pryse vir Baby bump & New Born shoot?

sal intresant wees om pryse te sien ...

Ek het al 3 verskillende pryse en WOW was geskok om te sien wat die mense deesdae vra

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255268 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

HOop dit gaan goed.

Lekker koel dag in die kaap na gister se hitte....

Este het jy toe gaan kyk na die skole waar kyk jy naby die huis of naby die werk?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255266 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HAPPY FRIDAY!!!! Sjoe dit was 'n laaaaaaaang weeeeeeeek. :unsure:

Hoop dit gaan goed met almal? Eks vandag halfpad! Sjoeweee kan nie glo die tyd gaan so gou verby nie.

Behalwe dat dit vrydag is en ek halfpad is het ek nie veel nuus nie. als gaan nog goed met die skoppe ens. oooo en ek crave KFC se fully loaded box net die zinger ene, wat so lekker brand! dink die gaan 'n chilly baba wees :P

julle moet 'n awesome daggie he!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255262 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hey julle B)

Dit gaan goed. Raak net baie besig by werk. Ons piek tyd is Jan -Mrt.
Ek lees elkedag hoe dit gaan. Post net baie min.

Matthew skop baie, ek is nou 21 weke en hy skop reeds dat jy kan sien as ek stil le!!! Ek dink hy gaan my bloukolle skop v binne :laugh: Ek gaan vlge week v n scan en sal verseker kom update

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255240 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
groot plesiertjie! ek weet skool soek is daunting! sterkte, met bietjie geduld gaan jy die beste skooltjie raak loop ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255239 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie julle!! Hul het almal gese ek kan enige tyd net opdaag, so weet darem nie ek kom nie. Dankie vir daai raad! Het die lysie goed nou uitgeprint.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account