heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255237 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Este ek stem 100%saam met dit wat 3xmom sê...veral daarmee om net op te daag. Ek het 9jaar met kids in creches gewerk en weet wat als kan gebeur...en wat werklik gebeur.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255234 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wat vir my belangrik was is

* Stimulasie
* Juffrou & Assistent per kind ratio (hoe groot die klasse is)
* Wat bied hulle ekstra aan
* Noodhulp! is iemand gekwalifiseer? kinders kry seer by kleuterskole glo my
* kry hulle voedsame kossies?
* gaan kyk hoe lyk die baba kamer, en waar hulle die doeke ruil. hoe lyk die juffrou van die baba klas
* as Godsdiens vir jou belangrik is, bied hulle bybel lessies aan
* volg hulle 'n kurrikulum
* hoe voel jy as jy net daar op daag?
* kyk hoe lyk die klasse, is dit skoon? Vra om die hele skool deur te kyk.
* vra uit oor die volgende klassie (pottie trainers - hoe dit werk)
* moenie afsprake maak nie... gaan net by plekke in en kyk hoe dit lyk. dit is die beste idee wat jy van 'n plek kry. ek was al by kleuterskole waar die baba klas so gehuil het dat jy hulle naderkant die straat kon hoor.... :cry:

* jou gut feeling is baie baie belangrik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255231 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie almal vir al die antwoorde, dit help altyd baie om almal se raad te hoor. Nou het ek NOG n vraag.... ek gaan gou vanmiddag na 3 plekke gaan kyk waar ek kleintjie kan los as ek weer voltyd moet begin werk. Wat sal jul se is die uiterste belangrikste punte om op te let en na te kyk? Net dat ek seker maak ek mis nie iets nie... Skies ek kry soms n bietjie van n stres oor my, ons wou n permanente vroutjie by huis gekry het om na hom te kyk maar die hoe dit deesdae gaan is ons te bang gewees om nou iemand nuut te soek so nou moet ek na plekkies gaan kyk. Dankie vir al jul raad :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255229 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Oor die bottels, ek is n mamma wat glad nie kan borsvoed nie het destyds Avent gekoop was baie gelukkig dat my seuntjie fine was daarmee het letterlik net die avent gekoop... ONTHOU om na die tiet se nr te kyk julle jy kry nr,s wat die vloei beinvloed. Re die dummies ons kon nie sonder n dummy en glycerine nie ek het n new born avent in die starter pack gekry en n nuk gekoop seunie wou absoluut niks weet van nuk en het die avent gesuig tot ek n dummy in tydskrif gekry het mam nooit weer iets anders gevat as MAM nie .....

Dit is die mooiste dummy clip....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255222 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja dis perfek...en baba kan nie seerkry daarmee nie. Dis baie nice van jou Hbwoman,ek sal dit baie waardeer.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255220 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gogga- ek gaan probeer my man se ouma kry om een te brei en as sy regkry sal ek haar vra vir jou ook een te doen en sal vir jou stuur. Dink net dit is die oulikste baba dingetjie wat perfek in die kamer sal pas.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255218 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene -dis eintlik n briljante vraag. Want ek het Tommy tippee dummies, Nuk en Avent wat ek alles verniet gekry het met vouchers en by die baby expo. So weet regtig nie hoe groot van n verskil dit gaan maak nie. Onthou ook dat baie kinders glad nie eers dummies wil gebruik nie. Persoonlik dink ek dit sal afhang van die klientjie self. Dalk is daar n mamma wat beter antwoord sal he.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account