heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255217 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ahhhh hbwoman dis so cute...
Dis my tema wat teddiebere is.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:

File Attachment:

docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255216 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hier was n dame wie se nursery theme ook teddie bere is soos myne. Kyk net hoe cute is hierdie dummy "chain" clip. Gaan iemand se arm draai vir my een te brei.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255214 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het reeds twee Avent-dummies van my man gekry - kan ek steeds 'n ander soort bottel koop, soos Tommee Tippee, of moet die dummies en bottels dieselfde soort wees? Dalk 'n dom vraag, maar ek weet nie!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255213 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HI Este, Volgens my een lys klink dit of jy reg is. Ek heg vir jou n check lys aan wat jy kan gebruik as n riglyn.

Ek verkies ook die Tommy tippee. Hul is ideaal vir as kleintjie koliek is asook as jy beplan om te co-borsvoed is dit die bottels wat aanbeveel word omdat die tiet die naaste is aan die gevoel van n vrou se bors.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

The following user(s) said Thank You: 3xmom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255212 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
whoops dit moet wees genoeg vir nou en nie genoeg vir jou nie :blush:

sorry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255211 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Este,

ek sou se dit is genoeg vir jou. Onthou dalk hou baba nie van die tipe bottel nie of dalk gladnie van dummies nie.

Ek het met altwee myne net eers 4 bottels gekoop en 1 dummy. nie een van hulle het van die dummy gehou nie. soos jy agterkom watter bottel jou kleinding van hou kan jy meer koop.

ek gaan ook net eers 4 koop van die lekker grotes en het klaar die dummy.

* wil ook tommee tippee gebruik die keer :)

hoop dit help :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255210 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie vraag Este, ek wil ook weet.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account