heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255198 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more more!

MammaO! hoop die toets wys jou suiker is okay :)

Oor die geskenkie. Ek het nooit vir Christo gekoop nie, hy was van baba tyd af 'n pappa seuntjie, ML was en is nogsteeds sy alles. so die transformasie was baie maklik. ek het net een geval gehad waar hy sy boetie oor die kop geslaan het met sy bottel, maar dit was nie oor aandag nie. dink dit was meer eksperimenteer. gelukkig nie skade gehad nie. (hulle verskil 19maande)

Ons betrek die manne nou met die swangerskap en gesels gereeld met hulle oor die nuwe boetie wat kom. hulle is darem ook nou al heelwat ouer. Christo is amper 7 en Juandre wat 6 word in Okt. Ons kyk ook saam die 'in the womb' dvd, en wys vir hulle hoe boetie nou moet lyk, hoe groot hy nou min of meer moet wees en hoe swaar. hulle is baie opgewonde en kan nie wag nie.

wat ek graag sal wil doen is om vir Pappa en manne dalk 'n aand te stuur vir 'n manne aand 'n lekker uiteet aand met 'n bietjie speel in die arcade. of dalk bietjie ys skaats. ietsie wat vir hulle spesiaal gaan wees.

In die hospitaal het ons nie moeilikheid gehad nie. Albei Oupas en Oumas was daar en wanneer die eenlot faf oor boeta het die ander weer oor Christo gefaf. hy was nie moeilik daaroor nie. Ek kan wel onthou dat my ouers hom een keer gevat het en 'n klompie boekies gaan koop het (wat hy verwoes het) om mee te speel maar hy was meer geinteresseerd in die klompie mense en knoppies wat gedruk kon word...

ek het nie moeilikheid gehad met die twee toe boeta klein was nie, die geheim is net om by roetine te hou, Christo het steeds sy middagslapie gehad en ons het steeds met hom gewerk soos normaal. Juandre was baie makliker, en het maklik geslaap en maklik in roetine ingepas toe hy nou bietjie groter geword het. Toe hulle saam kleuterskool toe is was die roetine baie dieselfde so hulle het maklik daarby ingepas.

Ons het vandat hulle groter geword het 'n streng 8uur slaap tyd roetine begin toepas. ons lees Bybel en bid, dan is dit slaap tyd. nou gaan dit soms bietjie rowwer want nou le hulle en chat wanneer dit slaap tyd is en raak soms eers 10uur aan die slaap. sommige aande is hulle weer half 8 uit.

Maar die geheim bly by roetine.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255197 by Gogga

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255196 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hoop maar net hy sal elke keer kan kom kuier as pappa kom Paarl Mediclinic is BAIE STRENG wat besoektye aan betref.

Julle gaan kyk bietjie Purebaby Photography ... dink hulle sal dalk bietjie pricey wees.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255194 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Stem saam Twinkle, hy moet nie uitgesluit wees nie, maar belangrikste nie uitgesluit voel nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255193 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie idee van iets om outboet besig te hou... Ek hoop maar van harte dat hy ook beitjie aandag sal kry van die ander of om sy boetie te wys dat hy meer deel voel... wil nie he die arme ding moet uit voel of heel "verwerp" word nie want nou draai alles om hom... en ja ek weet daai eerste rukkie gaan almal faf oor kleintjie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255191 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek kyk gisteraand daai fliek What to expect when you are expecting. en sjoe het weer lekker gelag. Om te verwag is regtig n miracle, want daar is baie vrouens wat nie kan swanger raak nie of sukkel , maar jong om n human being te maak is ook nie maklik nie. Gaan regtig nou probeer om nie so erg te moan oor alles nie, dit wat aan die einde wag is so n groot seen vir ons.

Oor die geskenkie, n vriendin van my het dit gedoen. Sy het so gekoop dat haar seuntjie iets gehad het in die hospitaal om hom besig te hou terwyl almal kom kuier en "coo" oor nuwe babatjie. Sy se haar seuntjie was so besig het nie eers agtergekom die aandag was nie op hom nie. Weet nie wat sy gekoop hetnie, maar dalk is dit n gedagte van watse rigting om te gaan.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255189 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie ek het self gedink hoe gemaak met slaap tyd. HOop maar klein Boet slaap voor ouboet se slaap tyd. Wnat ja ons lees eers storie dan bybel storie en dan le ons om te slaap... Wil maar he pappa moet begin afwissel net ingeval want op die stadium is dit net mamma ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account