heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #255209 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More jul almal!

Ek wil gou kom luister, ek sit nou en dink oor bottels. (eerste keer ma wat weer nie lekker weet nie)... ek het nou al 4 tommee tippee bottels gekoop en 2 dummies. Sal jul se dit genoeg vir eers tot baba gekom het en/of is daar ander bottels wat jul ook sal aanbeveel..... wonder nou sommer net die algemene goedjies oor bottels en dummies hoeveel van wat mens vooraf moet koop ens ens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255207 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal,

Sjoe, daai glukose-toets klink terrible :ohmy: Ek eet sommer nooit weer 'n chocolate nie. As ek 20 Feb weer gaan moet sy weer my suiker toets....hoop maar dit sal weer normaal wees. Maar op daai punt, soos iemand nou nou ook gese het: Daar was glukose in my uriene maar toe sy my vinger prik was dit aan die normaal kant. Ek het net voor die scan 'n Coke gedrink en ook geeet (Coke was sodat baba moet beweeg, maar sal volgende keer maar dit nie doen nie!). Ekt bv ook nie geweet mens moenie binne sekere tyd voor scan eet nie want dit affekteer ook die glukose. Ek het oor Desember ook baie suiker geeet want dis mos nou maar vakansie gewees ens....ek dink dis hoekom daar glukose was, so ek stem saam dat dit dalk nie noodwendig gestational diabetes is nie, sal duimvashou.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255205 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hier is baie wat BAIE STIL IS ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255203 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Weet iemand hoe dit gaan met lagoggies, voel of ek vreeslik laas van haar gehoor het?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255202 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle - nee ek kon nie (het nooit in kraam gegaan nie en Dr wou nie nog wag nie), maar is baaaaaie hoopvol met die ene...

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255201 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie het jy met #1 ook normaal gekraam

Ek wil ook baie beslis so gou moontlik huis toe gaan....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255199 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Een van die redes hoekom ek so graag wil normaal kraam - wil so gou as moontlik weer by die huis wees:-)

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account