heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255188 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek dink dis 'n baie oulike gedagte om vir die ouer een 'n geskenkie te kry :heart: Sal dit ingedagte hou met volgende swangerskap :)

Ek het gisteroggend so uur of wat voor die toets 'n koppie koffie met 4 suiker in gehad :blush: :blush: :blush: Vir energie vir die lang dag! gewoonlik drink ek 2 suikers in die koffie... En 10 minute voor die toets 'n toebroodjie. Oor die algemeen is ek in elkgeval baie versigtig met wat ek eet agv my gewig. Ek fokus op protein en groente met volgraan/lae GI koolhidrate... So ek glo my suiker is oor die algemeen stabiel, maar sal maar sien wat die toetsuitslag sê, dis gelukkig nie op my of 'n medies se onkoste nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255187 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ekt gedink aan 'n spesiale leesboek...iets wat hy altyd kan hê. Twinkle daai briefie/prentjie is ook 'n baie oulike spesiale idee.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255186 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Die geskenkies idee is baie oulik. Laat die ouer enetjie ook spesiaal voel!
Ek sal dit graag wil doen - enige idees welkom!

My hart is party dae so seer as ek dink ek sal nie meer vir ouer boet my onverdeelde aandag kan gee nie, maar Twinkle het dit in perspektief gestel dat 'n maatjie eintlik so belangrik is vir hulle.

Ek weet net nie hoe ek met die slaap storie gaan maak nie!! Ons gaan slaap tyd is so spesiaal, maar vat partykeer baaaaaaaaaie lank. Ek raak nou bietjie senuweeagtig, ek moet erken:-)

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255183 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wil dit ook graag doen ja ... maar wonder nou wat koop mens... Vra ek hy moet vir sy boetie n "briefie" skryf (let wel hy teken op sy manier prentjies... ons vra dan wat dit is ;-) ) en dit gaan koop of kooop ek nou maar net wat ek goed dink.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255182 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ek het daaraan gedink om geskenk vir ouboet te koop van sy baba boetie af...en dit dan te gee wanneer hy en pappa kom kuier in die hospitaal...Alexander is maar nog baie jonk(18maande),sal nie eens rerig besef van die geskenk idee nie,maar dis net vir my die gedagte...eerste geskenk van sy baba boetie af.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255180 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

MammaO bly dit gaan goed met kleintjie. Hou maar die suiker dop ja... goeie idee as jy gereeld kan toets... maar ja jy is ook nie die naaste aan n apteek of kliniek nie.

STERKTE

Wil gou hoor wie van julle wat nou #2 of #3 verwag gaan geskenkies vir die ouer boetie of sussie koop?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255179 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more mammas...
Amper naweek!!
MammaOlifant ek was met my vorige swangerskap ook vir daai toets op 36weke want my suiker was ook borderline....dit was lang dag met daai toets...en daai goed wat jy drink is so soet dat dit skoon sleg is... :S
Anyway na di duur toetse wat ons medies uitgeput gelaat het,vind ons uut ekt ni diabetes ni...my suiker was so hoog want ons was by troue naweek voor my afspraak en dit was November...vrek warm en ekt by cola tonics en soet mocktails gedrink en dit was nog in my bloed.
Manlief het vir my 'n suiker toetser gekoop en ekt net gereeld my suiker getoets en dis toe ek agterkom my suiker is weer normaal.
Die rede hoekom my gynie ook bekommerd was behalwe vir my suiker telling is dat my seuntjie op 36weke al 3.8kg geweeg het..toe was dit net groot baba.
Dit was my ondervinding...wou dit maar net deel.
As jy kan kyk of jy in suikertoetser kan bele...of dan net jou suiker gereeld kan toets tot jy afspraak kan kry.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account