file September 2010 mammas

16 years 2 months ago #80416 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re:September 2010 mammas
Hanlie, het jy my PM gekry?

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80411 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
sjoe Eileen dit is sommer om die draai!!!

My peanut is die laaste paar dae sooo besig...so die tyd kan nou maar vinnig gaan....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80399 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hopenlik is my keiser die 20ste Aug!

Doc sal dit eers die 5de Aug bevestig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80330 by Vicki
Replied by Vicki on topic Re:September 2010 mammas
Hi,

Dit lyk my daar's nou 'n paar van ons wat vroeer vir baba gaan ontmoet. Cornitalia, is jou keiser nie ook dan 9 September nie?

Myne is sover nog vir 15 September.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80310 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Cornitalia....sjoe, so jou kleinding gaan ook nou vroeer kom....onthou dis omtrent 2 week vroeer as jou due date....

daarom dat ek my keiser nou op die 9e sept gaan he, want my oorspronklike due date was mos die 17 e....so jy kan jou maar reg maak vir die begin van Septeber!!

han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80293 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
ja dit is moelik op die omblik party dae voel ek ook 100% en ek sien kans vir als maar ander dae wil ek net in bed bly en die komberse oor my kop trek.

Ek is hier moenie worry nie lees elke dag die forums reply nie altyd nie.

Klink my die Dr voel n keiser sal beste wees vir my en kliending met my hoe bloedruk so sal maar reg maak vir dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80255 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hallo almal!

Nog 'n dag nader!

Ek het soo lekker gevoel die afgelope paar dae en vandag voel dit alweer of 'n trein my getrap het. Sooo eina!

Kan nie wag vir die gynae afspraak more nie! Wil weet hoe Izibella gegroei het.

Mense is darem snaakse goed. Die een comment "Sjoe jy is groot!" en die ander kan nou weer nie glo hoe klein jy dra nie. Natuurlik wil ek die een met die eerste comment se been afskop (hormonal issues). Maar dan smile en wave jy maar net.

Lekka dag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account