file September 2010 mammas

16 years 3 months ago #57405 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hallelujah ons is terug in ons sonnige warm Richardsbaai!

Het ons nou gisteraand vet pret gehad! Ek het besluit dat 'oupa' en pappa die pram saam moet aanmekaar sit. Ons het so gelag dat die trane later geloop het. Vir enige iemand wat dit nog moet doen, laat die oupa help...dit laat hulle ook spesiaal voel en is skreeusnaaks!

40 dae van werk oor! Waar is die dae wat ons 40 days gevier het in Matriek?

Ek mis my bokkies baie vandag. Ons het hulle saterdag vir die dag gehad toe ons in JHB was. Dit was so lekker. Ons het omtrent geshop. Darem nog net 'n week en 'n half dan is hulle terug.

Ek gaan more weer vir 'n 4D scan, hopenlik is sussie in 'n beter bui. Ek het besluit om my ma saam te vat. Ons sien doc weer Donderdag, en van daar af elke 2de week!

Ek kan nie glo daar is nog net 8 weke oor nie! Waar het die tyd heengegaan???? En hoe de hoenders gaan ons als betyds gedoen kry?

Hoop dit gaan baie goed met julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55367 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hello almal vanuit n koue Pretoria!

Die begrafnis is vandag, ons ht almal woensdag deurgery. Wat n lang trip!


Die 3D scan was n disaster! Sussie ht bsluit sy is skaam! Ons
Moet vlg week weer gaan.

Ek is soooo excited, ons ht gister sus se pram gkoop. Bietjie
Pretoria se shops gaan platloop en op n leka special afgekom! My
Pram was n hele R1000 cheaper!
Dis sooo moeilik om nie te veel te koop nie! Ek is al kla ini
Sop by almal oor ek als self koop. Ek ht n muskietnet v die pram
Ook gkry, maar ht al klaar planne om hom bietjie op te dollie
Met pienk strikkies...ja ek weet ek ht n probleem! Kan niks net los
Soos dit is nie, moet alewig n lint somewhere inpas.

Ek ht gstr erg rugpyn gehad. En vir beter mobility ht en satyn
Nagklere gkoop, nou is omdraai ini nag n breeze! Ek offisieel begin waggel!
Loop raak nou n effort. En BH is killing me. Kry jul ook so baue?

Leka dag v almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55348 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Hanlie, Ja dankie voel al baie beter maar met die koue bly ek maar in die bed so lank as moontlik wil nie weer siek wees nie.

Ek moet tot begin volg maand wag om my kliendaing te sien weer op 3d scan kan nie wag nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55331 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
hallo julle almal,

lyk my jull is almal besig as ek kyk na die afwesigheid van kommentaar hier op die thread,

Hoop dit gaan goed met julle almal?

Moet se, ek stem saam dat dit koud is, kyk die berge om die kaap le spierwit van die sneeu.
So ek is baie dankbaar dat ek op vakansie is, so daar is nie baie oggende wat ek hoef uit te gaan in die koue nie......en dankie tog my verkoue is verby!!

#Natsie, dit is exciting....jy moet dit vir ons opsit....ek stem saam met die lyfseer, veral die omdraai in die nag.....

#Eileen jy het ook vir jou scan gegaan, waar is die foto's

#Cornitalia voel jy al beter?

Hoop julle het 'n lekker aand verder
H

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #54395 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
More Mammas

Hoe gaan dit vandag? Hier gaan dit baie goed net baie koud ai jai jai.

Hoe voel die lyfies? Myne ahm wonder sal ek nou kla of sal ek net eerder my mond hou en suffer? lol Ag wat die rug breek net af so nou en dan. Sweer ek kry weer MS, eergister en gister baie naar geraak dat ek wou vrek maar darm nog Vomefine gehad!

Gaan more oggend 11:00 vir 4D scan kan nie wag nie, ons het dit goed gedink om die keer nie vir boetie saam te vat nie, hy was nog elke keer by die dr baie soet maar raak na so rukkie woelerig en wil nie stil sit vir so lank nie en wil aan my vat ens so wil maar net rustig wees more.

Verder wat is nuus?

Lekker daggie

Hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #54038 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hallo almal

hoop dit gaan goed met julle almal, ek weet ek was so bietjie stil, maar dit is so lekker om net bietjie op vakansie te wees......waar is al julle ander mammas?

#Eileen so hoe het die 3D scan gegaan, waar is die fotos???


lekker dag vir almal

h

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #54031 by Newbie
Replied by Newbie on topic Re:September 2010 mammas
ABDOMINAL BINDER AND MATERNITY BRACE

Hey all your gorgeous mom's and mom's-to-be!!

Not sure if you remember the info I added to the forum about the orthepedic braces to help in getting your tummy back post birth or the back braces to wear during pregnancy to help eliviate back pain.

Just wanted to let you know that I will be going on maternity leave from the 9 July 2010, I will however still be avialable on line for an orders or queries. Please note however it will just be a little more difficult to arrange for delivery and all while on maternity leave, with my little girl
needing most of my attention and me not being able to drive for the first few weeks..

If any of you are wanting to order, please try not leave it till last minute as I dont want to leave any of you dissapointed.

Just incase you needed the info again, please find all attached and please feel free to ask me any questions. My email address is larissa@globemail.co.za.

Abdominal Binder


Maternity Brace


I have had some feedback from mommies and mommies-to-be about both the products. They are all loving it and say it is super comfortable. Also the abdominal binder for post pregnancy, really does work.

Hope you have a great holiday tommorow.

Regards

Larissa

072 8073635

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account