Pas terug van my 2de 4D scan....en Hanlie jy mis regtig niks. Teleurstellend eintlik. My gynae se pics is baie beter, en ek gaan dit vir hom se ook Donderdag. But ouma het dit darem geniet.
Natsie......that's your story.....stick to it! Hahahaha, ek vote jy kry jou JJ Cole! Ongelukkig is daar nie een wat regtig my oog gevang het nie, dis seker why ek nie op een aangedring het nie.....but ek het 'n baie mooi Guess gesien....
Ek is bly om te hoor nog iemand stick by een kleur! Maak my minder soos 'n freak voel! Ek het net pienk. En probeer mense op 'n mooi manier inlig dat ek net pienk soek. Familie het my nou die dag so skeef aangekyk oor my pienk frenzy, but sorry my poplap gaan nie in groen, geel of rooi gesien word nie. Tensy dit saam met oorheersend pienk is!
39 werksdae oor....ek tel dit nou al om my sanity te behou, want anders sit ek myself nou al op ML!!!!
Hoop julle het 'n lekker dag!
PS. Invest in satyn PJ's! Beste ding since coke!