file September 2010 mammas

16 years 3 months ago #57630 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hanlie, jy mis niks met die 4D nie. Jammer om te se, maar my gynae se pics is baie beter en duideliker. As dit nie vir my ma was wat ook wou sien nie, het ek nie eens geworry om more weer te gaan nie.

Dalk is die ander mamma's se pics beter, maar dis my opinie.

Ek het ook darem al my PJ's, slippers en maternity pads...sussie het nog net klere...hahahaha sy het al 3 'going home' pakkies! Elke keer as ek 'n mooie sien koop ek hom! Moet seker daaraan begin dink om die res van haar goed te kry...but ek raak ge'sidetrack' as ek ini winkel kom...dan sien ek net pienk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57624 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
LOL Natsie!

Ons hospitaal het nie so pakkie nie! Bummer! En ons Reggies het uit Maternity Pads uitgehardloop....ek het maar in Pretoria vir my gekry...en natuurlik het die liewe dame nie sakke gehad om my inkopies in te sit nie...het jy al gesien hoe jy maternity pads kan camouflage met 'n boek?!?!?!?!!?

Ek het ophou skimp vir 'n JJ Cole! But you go girl! Ek 'settle' nou maar vir 'n nuwe Guess....hehehehe! Soms wonder ek why hulle even try wen...so not ever gonna happen!

Don't get me wrong...ek het about 8kg opgetel in my eerste 3 maande! Dit was skrikwekkend! Lyk my ek settle nou maar verder net in my gewig in.

Uiteindelik het my man besluit op 'n naam...na 'n paar hormonal tantrums....

Izibella Rae Belcher...gedog sussie gaan sonder 'n naam gebore word!

Ek kan nie wag om in die bad te gaan le nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57623 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Eileen

Jong, ons gaan nie 'n 4D scan doen nie, dit is net die netcare hospitale wat dit verniet gee. Ek is by die Kingsbury hospitaal in Claremont en dit is 'n Life hospitaal.

Ek en manlief het eerder besluit om vir 'n nice fotosessie te gaan......ook ons wil nie weet wat die sex is nie, so dit is ook een rede hoekom ons dit nie wil doen nie.

Ek moet ook soos Natsie se...watse tassie, maar darem is ek so 2 weke later as julle, ons sien weer die gynea die 2 Julie, dan gaan ek eers my bed ook boek en 'n toer deur diehospitaal vat.

so by the way: wat sit mens in jou hospitaal sakkie?

Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57562 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
Tassie? Watse tassie lol... Ag ek sal maar een of ander tyd dit ook moet doen, het darm al 1 stel PJ gekoop moet nog so 2 kry en dan is boeta se goed wat hospitaal toe moet gaan reeds reg maar nog nie gepak nie ek skimp nog vir 'n JJ Cole doek sak sodra ek die sak het sal ek hom pak lol. Het besluit ek gaan nie breast pads en daai goodies koop nie die hospitaal het so pak vir die mamma wat jy teen R350 kan koop so ek gaan maar daardie pak koop as ek ingaan wat beteken minder shopping vir my om te doen darm weet ek wat is alles daarin moet net weer mooi gaan lees en boetie kry darm ook sy pak by die hospitaal, so ek sal nog dit pak wat nie in die pakke is nie.

Eileen moet eerder nie te lank sit en wonder hoe dit werk dat jy nie gewig optel nie skree eerder net hoeraaaaaaa! Solank sussie groei en optel soos sy moet is alles fine! Ek het al 'n stagering 8kg op getel so ek sê maar eerder niks nie!

O ja was toe Vrydag vir my 4D! Was amazing boeta het met sy handjies voor sy gesiggie gele maar ons het gemanage om dit weg te wikkel vir rukke. Hy lyk nes sy boetie!

Julle moet jul aand geniet en soet wees!

Hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57558 by Natsie

16 years 3 months ago #57481 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hanlie,

Wanneer gaan jy vir jou 4D scan?

Is julle hospitaal tassies al in wording? Myne se inhoud is scattered all over die huis. As daar nou iets moet gebeur is dit 'n globale disaster!

Met Grace was daar 2 Mcdonalds'e oppad kerk toe...een vir die burger en een vir die roomys...hehehe.

En nou kan ek nie 'n hamburger in die oe kyk nie.

Julle, ekke weeti so lekker nie, ek weeg die afgelope 4 maande steeds dieselfde! Sussie groei, maar ek tel nie 'n enkele kg op nie, inteendeel ek het alweer 2kg verloor! Hoe werk dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57438 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
HI Eileen

Bly vir jou part jy is weer terug by die normale!
ook bly dat jy jou bokkies gesien het, darem maak dit, dit so bietjie makliker.

Ek is excited vir jou part oor die 4D scan.....

dankie tog ek is nie die enigste een met mcdonalds cravings nie....

geniet jou dag

Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account