file September 2010 mammas

16 years 4 months ago #33466 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hier is ons kleine peanut op 23 weke!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32853 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
More almal!

Kan ons nie maar net gaan terugklim in die bed nie?

Hectic naweek.....Dance exam, kinder partytjie, 4x hokkie wedstryde, 80ste verjaarsdag, rugby, MIL verjaarsdag....

En die bouery continues. Ek het gister bubs se quilt gesien, MIL maak dit, awh dis te gorgeous! Ek is nogal opgewonde om die kamer te doen.

Maar eers word my hart weer in stukke geskeur...die skoolvakansie kruip nader...en dis my ex se vakansie. Ek tjank al klaar oor my girls wat moet gaan.

Note to self....'n hitman is baie meer effektief as 'n egskeidingsprokureur!

Dis volgende week my jongste se birthday! Whoohoo, kan nie wag om haar te bederf nie!

Hanlie, ons bubs het 677g geweeg op 24 weke??? Doc het niks vir ons gese mbt die feit dat dit groot is nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32636 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hallo almal,

Hoop julle het sommer 'n stunning naweek gehad!

Yeah ons het Vrydag vir Peanut gesien, die Dr. sê alles loop voor die wind, alles gaan baie goed met mamma en baba.

Peanut weeg op 23weke 591g......Dr sê dit gaan 'n groot baba wees, en my EDD het geskuif van die 17e na die 14e toe!!

Peanut was darem soet, en het nie vir ons gewys wat tussen die beentjies is nie!!!

Yeah....nou begin baba shopping!!!!

Julle moet 'n lekker daggie hê!!

Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32413 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Hallo aan almal jammer so stil maar gaan maar woes die kant.

Kan nie wag vir ons 2 weke vakansie net na ons peanut gesien het nie. Gaan heerlik wees om weg te kom voor ons lewens geseen word met ons pienkvoet. Vakansie is lank overdue my man het laas 2 jaar terug verlof gekry (IT manne).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32007 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hallo julle almal,

ek is nou oppad Dr. toe, ek gaan net gou my liefste man by die werk oplaai (ons is gelukkig om saam te travel, want ons werk 5min se ry van mekaar af) en dan gaan ons vir klein peanut sien.

Eileen ek gaan gou opstock op 'n chocolate en 'n rooi sparberry, hopenlik sal die kleinding dan vir die dr. perform.

Julle moet almal 'n stunning naweek he!!!

ta
Hanlie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31929 by Leila-S
Replied by Leila-S on topic Re:September 2010 mammas
Hey julle.

Hanlie wens ek was jy! Ek gaan eers volgende week vrydag weer dr toe, wens die tyd al verby!
Laat weet ons wat die dr se.

Geniet julle naweek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31283 by Elise
Replied by Elise on topic Re:September 2010 mammas
More julle hoe gaan dit vandag met julle?

Eileen dan is dit reg dog net ek het dit verkeerd gese en dat dit dalk seer gemaak het of iets.

Hanlie geniet die scan en kom vertel wat gynea se

lekker daggie almal

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account