file September 2010 mammas

16 years 4 months ago #30321 by Elise
Replied by Elise on topic Re:September 2010 mammas
ek verstaan wat jy se eileen en ek weet my man hoop eintlik vir n seuntjie so ek het nog daai hoop dat dit n seuntjie is vir sy part maar dit maak nie regtig vir my saak nie. ek het oor die 1 en n half gesukkel om swanger te raak so geslag maak nie vir my saak nie al wat tel is dat ek n baba van my eie het en niemand kan hom sommer net weg vat nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30295 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Almal het vir ons gese dis 'n seun. En onbewustelik begin mens dan ook so glo.

Die dag toe ons die geslag hoor, was dit vir ons 'n baie groot skok. Alhoewel die geslag nie vir ons van belang was nie, is die blou saadjie in ons agterkoppe geplant deur al die comments.

Die feit dat die geslag toe 'n dogtertjie was, het almal toe laat simpatiseer...ek meen, come on people!

Ek het beplan om 'n pienk of blou ietsie te koop vir my ma hulle en skoonpa hulle, om die geslag aan hulle bekend te maak.

Toe ons by dok wegry, was ons nie eers meer lus om dit te doen nie. Ek was woedend, vir my self en vir die mense om ons. Net omdat dit toe nou 'n sy is, is daar met baie minder entoesiasme van ons baba gepraat.

Wat ek eintlik wil se, veral aan julle twee wat nie die geslag wil weet nie, moet asb nie na die pink/blou comments luister nie! Onbewustelik begin jy hoop op iets, en kan jy dalk net terleurgesteld wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30278 by Elise
Replied by Elise on topic Re:September 2010 mammas
nee hanlie dis maar net wat ek gesien het manlief maak my dood as ek vra

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30156 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Aai toggie julle maak my almal so opgewonde, ek is self dood nuuskierig, maar ek gaan defnitief vir die gynea môre sê ek wil nie nou al weet nie....

Alhoewel ek die gevoel het dat dit 'n dogtertjie is, sê almal vir my ek gaan 'n seuntjie hê...so ons sal maar sien!

Happy so bly alles lyk goed....het die dr bevestig vir jou of is dit maar net wat jy gesien het, wat sê jou man daarvan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29960 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Ons het maandag begin bou.....en ek wonder soms of dit nie net beter sou wees om te trek nie...maar dan dink ek weer aan die pakkery ens....dan waardeer ek die stof meer...

Ongelukkig word die babakamer bo gebou en onder word die huis oopgebreek en groter gemaak, so daar is gemors bo en onder!

Heerlik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29945 by Elise
Replied by Elise on topic Re:September 2010 mammas
in die oktober mammas is daar weer amper net seuntjies en hier is almal amper dogtertjies. Ek is net so bly als gaan goed. o ok nie ver van my af nie ja ons wou ook getrek het maar lyk nie of ons dit gaan regkry nie en dit suck

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29934 by Leila-S
Replied by Leila-S on topic Re:September 2010 mammas
Hey!

Lyk my almal van ons gaan dogtertjies he! Geluk happy! Bly dat alles darm goed gaan met baba.

Ons bly in ruimsig maar wil graag n ander huis koop voor baba hier is, sien nie kans om met n baba en klop hondjies te trek nie. Ons wou eers bou maar het daarteen besluit.

Geniet julle dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account