file September 2010 mammas

16 years 4 months ago #31221 by Newbie
Replied by Newbie on topic Re:September 2010 mammas
Hey preggie fairies

Congrats on all of your pregnancies...

I am one of the July 2010 mommies, Happy Friday!!!

Just incase any of you are interested I am selling the post-pregnancy tummy braces (to pull all those tummy muscles together after a c-section or natural birth) as well as back braces for back pain during pregnancy.

Both braces can be worn discreetly under your clothes and you are able to claim back from your medical aid.

If you are interested, please email me your details to larissa@globemail.co.za and I will send you all the details.

Please note that it is also available to all mommies outside Cape Town for an additional charge of R90 for postage.

Have a super day

Larissa

[IMG]i889.photobucket.com/albums/ac98/Larissa...ernityBrace.jpg[/IMG

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31194 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
HI Almal,

Bly dit gaan goed met almal.....

Eileen....sterkte vir jou dogter vanoggend.....soos jy sê:Hoop sy ROCK!!

Moet met julle deel, ek en manlief is so opgewonde vanoggend, ons gaan vanmiddag 3uur Gynea toe om ons peanut te sien!! yeaahhhhh!!

Welkom terug ONel, bly alles gaan goed aan julle kant...moenie te hard werk nie hoor!

Hoop julle het 'n stunning dag, sal later weer inpop!!

H

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31105 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Happy girl, ek het net bedoel dit het vir my betekenis gehad. Dit was mooi en waar.

ONel ek is right behind you met die keiser idee. Ek was nog nooit 'n voorstaander van 'natuurlike' nie. Ek het ook glad nie my girls beborsvoed nie. Nog nooit die begeerte gehad nie. Weird, ek weet, but it's just not me. Ek mind glad nie om 3 keer in die nag op te staan om 'n bottel te gaan maak nie! Alhoewel ek die keer maar die hele borsvoed storie 'n go gaan gee.

Ek love dit om in die nag op te staan en my bubs te voer, dis vir my die spesiaalste tyd as dit net ek en my poppie is. Ek het met altwee my girls dit gelove. En ek glo dit gaan die keer dieselfde wees.

My man dink natuurlik hy het die jackpot geslaan....geen pajamadril vir hom nie. But hy kry die 8-12 shift....want hy is 'n aand mens, en dis my slaap tyd. Ek sukkel met insomnia, so 1 uur die oggend is my opstaan tyd in elk geval.

Ek het ook my vorms gekry om my bed te gaan boek. Ek moet daar uitkom, maar met maandeinde is dit onmoontlik.

My oudste doen more oggen haar 'sub-senior' moderne danse eksamen! Ek glo sy gaan rock! En my jongste het vandag die eerste goal aangeteken in hulle hokkie wedstryd...ongelukkig uit die stryd getree met 'n pers vinger!

Ai julle, om jou kind te sien op die sportveld of op die verhoog is net die wonderlikste gevoel wat mens kan beleef.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30851 by ONel
Replied by ONel on topic Re:September 2010 mammas
Hallo almal!

Moes nou eers al die posts lees om op te vang! Kry net nie die tyd om te chat nie, ek is in HR en doen 4 maatskappye se HR en dit is mos nou weer IRP5 tyd!

Was vandag vir FA Scan, alles 100%. Leah is 22cm lank en weeg al 410g! Heeltyd gele en duim suig! My man was so verlig om haar te sien, ek het nog nie regtig 'n magie nie so hy was baie bekommerd. Sommer ook 4D by Stork's Nest gebook en al die vorms gekry om bed te bespreek. Sjoe, dit is nou regtig 'n realiteit!

Ek wil ook 'n keiser he, ek ken myself, ook bietjie van 'n control freak! Ek sal my bes probeer om so lank as moontlik te borsvoed om op te maak daarvoor! ;)

Lekker daggie vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30641 by Elise
Replied by Elise on topic Re:September 2010 mammas
jammer eileen wou nie iets gese het wat iemand sal seer maak nie dit was nie my bedoeling nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30456 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Sjoe Eileen dit is amazing....maar ek dink jy het ons almal na die tissues laat gryp!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #30452 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Jou laaste sin het my getref.

Weet jy vandat ek geskei is, en my kids moet deel, huil ek elke naweek en vakansie wat hulle na hulle pa toe moet gaan. En vandat ek en my man getroud is, huil ek en se dat ek 'n baba/kind wil he wat ek nie hoef te deel nie.

En met die hele geslag debakel, het ek besef hoe wonderbaarlik God ons gebede verhoor. Ek het telkens gevra vir 'enetjie' wat ek nie hoef te deel nie, en Hy het vir my presies dieselfde 'enetjie' gegee wat ek nie hoef te deel nie...'n dogtertjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account