file September 2010 mammas

16 years 3 months ago #44087 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Cornitalia, dalk is dit 'n goeie ding, want jy het nou genoeg tyd om te koop wat jy nog kort?

My vriendin het my belet om verder enige iets te koop, cause anders is da niks vir hulle om te koop nie, but ek kan myself net nie help nie!

Ons was vandag by doc...sussie weeg 'n whopping 1280 gram en even doc het gese sy is 'n besige dame...asof ek dit nie weet nie!

Ons het baie mooi pics weer van haar gesiggie gekry. Ons sien doc nou elke 3 weke!

But ek wonder nou, volgens die scan is my EDD nou 25/08. Doc het niks gese nie, maar volgens watter datum gaan hulle? Gaan die keiser nou 10 dae vroeer vanaf die 01/09 of 25/08 wees?

Ek is soo excited, lyk my DH is besig om vrede te maak met sussie se naam keuse....hy het nog net bietjie tyd nodig voor ons dit aan almal bekend maak!

Ek is offisieel in die 3de Trimester, ek genade ek is moeg! Ek wil sommer huil as ek my arms moet oplig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #44031 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
nee jong happy vra my skoonsus.

Was als haar baby en moet jou se ek het geen idee hoekom dit so vroeg gedoen is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #43681 by Elise
Replied by Elise on topic Re:September 2010 mammas
Hey cornitalia hkm het jy jou shower si vroeg gehad as ek mag vra?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #42715 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Hallo julle,

Wel moet se gaan dol ek en liefste man gaan vir 2 weke weg op vakansie vrydag so als moet klaar kom voor dan.
Ons sien ons klein ding more middag so net n dag voor ons op vakasie gaan!!

Shower het nie so great begin maar was toe heel lekker later. Kom ons se net my smaak en idees vir n shower verskil heelwat van my skoonsus sin.

Ek het bottels, mikro sterilizer vir bottels, shampoo, poeier, klere, dummy,dummy chain, doeke, wetwipes, vouchers,hooded towels,medical kit, en klomp ander goed gekry.
En ek het bederf goed vir my ook gekry.

Ek moet se ek gaan ook nog aan asof ek super woman is maar kom die aand dan is ek moeg verby.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #41494 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
More almal!

My poplap verjaar vandag! 'n Hele 10 jaar oud!

Die bouery self is darem nou klaar, en die knaap teel nou. Ek wil net so graag my huis weer terug he! Ek voel soos 'n plakker in my eie huis. En is al allover pers van my nagtelike piepie sessie wat eindig teen een of ander foreign object in my kamer!

Julle ek worry! Ek is in 'n super goeie bui die afgelope twee dae! It's just not normal! Agv my asma, gebruik my liggaam my dopamine (hormoom in die brein wat jou energie gee en happy maak) teen vroegoggend al op so ek is op 'n antidepressant daarvoor gewees, maar moes dit staak toe ek swanger raak...so ek is net nie mrs chirpy nie! Hierdie nuwe ek is just scaring me!

Ons gaan more weer dokter toe....whoohooooo! Kan nie wag om weer vir sussie te sien nie!

Ek het opgegee......my vriendin het my geboelie into submission....hulle reel nou my babyshower. So nou vra ek maar hoe hoog as sy se spring. At least weet ek die datum. 31 July, want ek wil my girls ook daar he. Vandag is my laaste dag om my voorkeure en afkeure te gee en my opini te lug...soveel druk! Hehehehe!

@Cornitalia, vertel vertel, ons almal wil weet hoe jou babyshower was!

@Hanlie, ai, ek wens ek was so gelukkig soos jy om 'n lekker holiday te kry.

Ek het my maternity leave tentatiewe datums ingegee. Dit begin die 25ste Aug, en ek kom die 10 Jan terug! Whoohooo!

Hoop julle het 'n wonderlike dag gevul met onverwagse lekker bederfies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #41455 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hallo almal,

Gaan dit nog goed met al die mammas...., want julle is maar stil....maak mens bekommerd?

Het enige een van julle raad, ek het 'n doodse moegheid wat my gisteraand net oorval het, het onrustige nag gehad en dit is nogsteeds nie beter nie, voel of my oë net wil toegaan.....

#Natsie, shame voel jy al beter of is jy nog so emosioneel, ek moet sê ek het dit nog nie so erg nie, maar ek huil baie maklik nou vir enige iets.

#Eileen hoe gaan dit nou met die sooibrand en met die bouery wat nou klaar is....hoop die teël is nou in vir jou part?

#Cornitalia, hoe was jou baby shower toe gewees? Wat het jy alles gekry?

Wel, hoop julle het 'n lekker daggie!!

H

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #40300 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Môre julle almal...

Hoop dit gaan goed met al die mammas?

Hierdie mamma kan nou nie meer wag vir die vakansie wat kom nie, nog net 6 werksdae (waarin ek hope nog moet doen).

Julle almal mention die skoppery, wel myne hou nie op nie.....peanut het behoorlik vir pappa perform gisteraand toe hy my magie vryf...kyk ek dink hy/sy weet watter arm gedraai gaan word eendag.....

Wel verder begin ons maar die Dinsdag....nog 6 assessments vir my om te doen en dan begin die groot rapporte skryf voor ek kan gaan vakansie hou..22 van hulle!

So laat ek aan die werk spring..

hoop julle het almal 'n stunning dag!

H

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account