file September 2010 mammas

16 years 4 months ago #27248 by Leila-S
Replied by Leila-S on topic Re:September 2010 mammas
Hey julle!

Welkom happy girl! Sien ons het n hele paar goed in gemeen...eks ook van roodepoort,22 en my due date was die 30ste sept maar toe skyf dit na die 27ste en nou het my dr my die nuus gegee dat ek nooit normaal sal kan kraam nie, so ek gaan nou n keiser kry. Nogals scary!

Ek wens die tyd al verby tot september, eks so moeg vir al die mense wat by my werk so baklei ek wil net weg hardloop!

Hoop dit gaan nog goed met al die mammas en babas!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27153 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Ons het in Van Alkmar straat gebly.

Ai hoe mis ek die valley nou. Hehehe.

Dis my man se eerste ook. Ek is geskei en weer getroud so 2 jaar terug. Dit voel kompleet of dit my eerste is...al die nuwe gadgets! En mens vergeet als! 10 jaar is 'n lang tyd!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27082 by Elise
Replied by Elise on topic Re:September 2010 mammas
o ok ek bly redelik naby aan bastion so ek weet waar dit is het ook daar in stumke str gebly vir n paar jaar.

ag lekker eks darm al amper 21 weke en gaan more weer die dr sien kan nie wag nie en ja dit is ons 1ste enetjie so ons is baie opgewonde pappa kan nie meer wag nie hy tel al die weke af.

Ja nee sjoe dis baie stil op die post maar ons glo dit sal meer word

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #27057 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Is dit julle eerste nunus?

Gelukkig is my twee girls groot, 10 & 12. So hulle gaan my baie help met ons poplap.

Maar ongelukkig kom my babysitters met hulle eie demands. Netbal, hokkie, ballet, kunsklasse, swem, atletiek en die lys gaan aan. En moenie die eksamens, mark dae, mondelinge ens vergeet nie.

Tog sal ek dit vir niks in die wereld verruil nie. Ek love my girls! Ons het die grootste pret saam, kyk movies saam, gaan haarsalon toe saam, shop saam, skinder saam, en is hormonal saam en tjank saam!

Dis moeilik om 'n goeie balans te kry, veral as jy werk, kids het en 'n gesonde huwelik wil he! Sover cope ons, maar 'n baba in die huis gaan beslis nuwe uitdagings bring!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26955 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
hallo julle almal

Ja Happy Girls, ek sien dat dit net ek jy en Eileen is wat chat...weet nie wat het vand die ander geword nie?

Aai Eileen sterkte, werk en kinders....ons moet nog daar kom!

lekker dag verder

Hanlie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26951 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Ek was in Culembeeck Laerskool en Bastion Hoerskool.

25 Weke...and counting....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26917 by Elise
Replied by Elise on topic Re:September 2010 mammas
ek was vir so jaar in adelaar kom eintlik van die oos rand af boksburg so was nie lank hier op skool nie en jy eileen?

Hoe ver is jy nou as ek mag vra?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account